“Die ewige lewe is geleefde lewe” en “Aan die einde, is die begin”: ’n Persoonlike refleksie oor die afsterwe van Jürgen Moltmann

“Die ewige lewe is geleefde lewe” en “Aan die einde, is die begin”: ’n Persoonlike refleksie oor die afsterwe van Jürgen Moltmann

Op Maandag 3 Junie 2024 het een van die bekendste teoloë van die 20ste eeu, professor Jürgen Dankwart Moltmann (1926-2024), die grense van hierdie lewe oorgesteek en die onbeperkte ruimte (Job 36: 16, AFR2020) van God betree. Van die nagenoeg 60 boeke (kyk hier) wat...
Uit die Woord

Uit die Woord

Ons wag op die Môrester Ek sien hom, maar hy kom nie nou al nie, ek kyk na hom, maar hy is nie naby nie, daar kom ’n ster uit Jakob, daar staan ’n heerser in Israel op (Numeri 24: 17, AFR1983). Toe ons aan julle die krag van ons Here Jesus Christus en sy wederkoms...
4 Junie 1910: ’n Doodskleed, ’n kansel, ’n wa-as, ’n Portugese eerbewys, ’n Nagmaalservies en ’n toga…

4 Junie 1910: ’n Doodskleed, ’n kansel, ’n wa-as, ’n Portugese eerbewys, ’n Nagmaalservies en ’n toga…

Vier dae na Uniewording in Suid-Afrika gebeur daar iets in ’n klein Dorslandtrekkerdorpie in die suidweste van Angola, of soos die ou mense gesê het, Portugees Wes-Afrika, wat rare voorwerpe – nou in die SP Engelbrecht-museum – saambind. Volgens tradisie het die...