Uit die Woord

Uit die Woord

Ons kniel hier voor U neer Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: Hy wat in die gestalte van God was, het sy bestaan op Godgelyke wyse nie beskou as iets waaraan Hy Hom moes vasklem nie, maar Hy het Homself verneder deur die...

Grepe uit die geskiedenis van die NHKA: Span geestelike werkers tydens die Groot Trek (Deel 2)

Op die Sesde Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsche Hervormde Kerk in Zuid-Afrika in November 1842, is die naam van die Kaapse Nederduitsche Hervormde Kerk (vasgestel sedert 2 November 1824) verander na die Nederduitsch Gereformeerde Kerk van Zuid-Afrika. Op...