by Redaksie | Dinsdag, 6 Desember, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7
Hulle het aan Hom hulde bewys Nadat hulle die koning aangehoor het, het hulle vertrek; en kyk, die ster wat hulle sien opkom het, het hulle gelei totdat dit gaan staan het bo die plek waar die Kindjie was. Toe hulle die ster sien, was hulle baie bly. Hulle het in die...
by Ds Annalize Rossouw-Lombard (Dora Theo Gemeente Kimberley) | Dinsdag, 6 Desember, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7
Daarna het hulle hulle reissakke oopgemaak en vir Hom geskenke uitgehaal: goud, wierook en mirre. (Matteus 2: 11) Lees Matteus 2: 1-12 Daar kom ’n tyd in ’n jaar (meestal Oktober of November) wanneer menige YouTube-video jou deeglik daaraan herinner dat dit tyd is om...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Dinsdag, 6 Desember, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7
’n Oud-kapelaankollega van my het eenmaal oor kerklike leierskap gesê dat daar altyd mense agter jou is. Die probleem, het hy gesê, is net dat jy nie altyd weet of hulle jou volg of jaag nie… Oor die laaste ses jaar dat ek as die redakteur van Die Hervormer...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Dinsdag, 6 Desember, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7
In die kerk hoor ons woorde wat ons nêrens anders hoor nie. Ons hoor van genade, vergifnis, nuwe lewe, vreugde en hoop. Tog het die kerk vir baie mense ’n struikelblok geword wat die vrolike evangelie van Jesus Christus verduister. Dit gebeur veral wanneer die kerk ’n...
by NHKA | Donderdag, 29 September, 2022 | Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Badenhorst G oudl (Gerhard) – El-Flora (400) Barnard JH oudl (Johan) – Parys (402) Barnhoorn J oudl (Koos) – Sabie (403) Beeslaar SE oudl (Faan) – Vereeniging (405) Bezuidenhout HB oudl (Besie) – Namibkus (406) Bezuidenhout WJ oudl (Willie) – Kampersrus (407) Bloem DJ...
by Oupa Stoep | Donderdag, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Naïewe Nellie van Nababeep vra: Beste Oupa Stoep, hier in ons ou dorpie is daar nie baie vrygeselle nie en ek was nou onlangs vir die eerste keer op ’n afspraak met die nuwe gifsmous op die dorp. Ons het gaan fliek en toe ek my weer kry, het hy my hand tydens die hele...
by Redaksie | Donderdag, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Rata Maatskaplike Dienste het op 23 Augustus vanjaar hul agtste jaarlikse Drive for a Child Gholfdag aangebied, by Silver Lakes Golf & Wildlife Estate. Die dag was ’n groot sukses met die meeste spanne en borge ooit. Rata bedank graag almal wat deel was daarvan....
by Redaksie | Donderdag, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Sedert die vorige uitgawe van Die Hervormer is nog twee van die NHKA se emerituspredikante oorlede, asook die seun van ’n ander emerituspredikant. Ds G van R (Gys) Els (70) is Dinsdag 30 Augustus skielik oorlede. Die oorsaak van sy dood is nie bekend nie. Hy was...
by Ds Willem Kok (Potchefstroom) | Donderdag, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Die begin van die 20ste eeu is gekenmerk deur oorlog, rebellie, die griepepidemie en armoede. Daar was onderlinge verdeeldheid op politieke terrein onder Afrikaners, en die Kerk het geworstel met algehele ontwrigting in die volkslewe van die Afrikaner. Teen 1910...
by Prof Andries van Aarde (Emeritaat) | Donderdag, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Prof Gerhardus Marthinus Maritz Pelser (gebore op 28 Julie 1936, oorlede op 12 Augustus 2022) lewe voort in die herinnering van vriende, studente, medegelowiges en familie. Vir 25 jaar was hy dosent in teologie aan die Universiteit van Pretoria. Noem die naam Gert...