by Charel du Toit (Universiteit van Pretoria) | Dinsdag, 7 Februarie, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
My ma was die liefdevolste mens wat jy ooit sou ontmoet. ’n Mens kon net enkele oomblikke met haar deurbring, maar nadat jy met haar kontak gehad het, sou jy dalk haar naam of gesig vergeet, maar jy sou vir seker weet dat sy jou liefhet. Sy was ’n klein vrou met ’n...
by Sarel de Klerk (Voorsitter: Noordelike tak van die Argeologiese Vereniging van Suid-Afrika) | Dinsdag, 7 Februarie, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
Lank reeds glo ek dat die padreis ’n integrale deel is van die vakansie. Dit hang natuurlik af of ’n mens oor die nodige tyd en middele beskik, maar in die seldsame gevalle waar die twee wel beskikbaar is, belowe ’n oornaggeleentheid langs die grootpad om ’n...
by Ds Thomas Joubert (Swellendam) | Dinsdag, 7 Februarie, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
Lank-lank gelede het predikante tydens huisbesoek die lidmate se Bybel gevra en daaruit gelees. Dit was om te sien of lidmate ’n Bybel besit en gebruik. By sommige huise het die predikant nog nie behoorlik sy sit gekry nie, dan kom een van die kinders met die Bybel,...
by Dr Antionette Janse van Rensburg (UP, Gemeente Montana) | Dinsdag, 7 Februarie, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
Dr Antionette Janse van Rensburg het aan die begin van 2021 ’n PhD-graad in Kerkgeskiedenis en Kerkreg behaal. Die titel van haar proefskrif was Godsdiens en die reg. ’n Herwaardering van die Hervormde Kerk se Besluit 41 (2016) oor homoseksualiteit. Hierdie artikel...
by Wietz Beukes (Noord-Transvaalstreek van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika) | Dinsdag, 7 Februarie, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
Die bestaan van die drie susterskerke en verwante kerke spruit uit die landing van Jan van Riebeeck en sy 90 mede-Nederlanders in April 1652 aan die Kaap. Hierdie kerke gryp na dieselfde Gereformeerde (Reformatoriese) wortels van 1517 terug, en onderskryf die drie...
by Redaksie | Dinsdag, 7 Februarie, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
Op 17 November 2022 is Louizé de Beer, Lamé Janse van Rensburg en Wilma Lötter-Matthee gelegitimeer en as proponente tot die NHKA toegelaat. Elkeen vertel hier ’n bietjie meer oor haarself. Louizé de Beer “Ek het in 2015 gematrikuleer en het in 2016 begin met my...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Dinsdag, 7 Februarie, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
Die jongste lidmaatsyfers toon dat die daling in lidmaattalle begin afplat: Die Hervormde Kerk het tans feitlik 58 000 belydende lidmate en byna 14 000 dooplidmate. Dit is goeie nuus en bevestig dat die Kerk gereed is om ’n fase van konsolidasie in te gaan. Talle...
by Redaksie | Dinsdag, 7 Februarie, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
Ek is die Here Ek is die Here, daar is geen ander nie. Ek maak die lig en skep die donker; Ek gee voorspoed en skep rampspoed. Ek is die Here, Ek doen al hierdie dinge. Laat die reën uitsak, hemel, laat redding reën, wolke, breek oop, aarde, laat voorspoed ontkiem,...
by Ds Pierre Roets (Springs-Oos) | Dinsdag, 7 Februarie, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
Ek is die Here, daar is geen ander nie, buiten My is daar geen God nie. Ek rus jou toe vir jou taak al ken jy My nie. (Jesaja 45: 5, AFR1983) Lees Jesaja 45: 1-7 So aan die begin van die nuwe jaar kan jou kalender nogal intimiderend wees. ’n Hoë hoogte wat voor jou...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Dinsdag, 7 Februarie, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
Die bewering dat tussen vier- en vyfhonderd mense die erediens bygewoon het die vorige Sondag, word met ongeloof begroet: Daar was kwalik 50! skat iemand. Maar 50 ís tog tussen 4 en 500! kom die antwoord blitsvinnig. Dit is min of meer die indruk wat verslaggewing oor...