Grepe uit die geskiedenis van die NHKA: Jopie Fourie en die Kerk (Deel 1)

Jopie Fourie word as een van die bekendste Afrikanermartelaars beskou. ’n Held van die 1914-rebellie, met ’n kleurryke lewe van 36 jaar en ’n tragiese dood. In hierdie artikel (in twee dele) word sy verhouding met die Kerk, onder meer met gemeentes, kerkgeboue en...
Uit die Woord

Uit die Woord

’n Onuitputlike skat Moenie bang wees nie, klein kuddetjie, want julle Vader het dit goedgevind om die koninkryk aan julle te gee. Verkoop julle besittings en gee vir liefdadigheid. Maak vir julle beursies wat nie vergaan nie, ’n onuitputlike skat in die hemel, waar...