Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Skepping as verlossing

by Dr Piet Boshoff (Emerituspredikant) | Maandag, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8

In Genesis 1: 1 – 2: 3 vertel die priesterskrywer ons God se skeppingswerk is ses plus een dae. Vir God wat alles kon oorsien, was dit goed en gaaf (Gen 2: 2). Volgens Genesis 1: 14 stel God die son en maan as lampe aan om dag en nag te onderskei en om as tekens te...
’n Fees van lig en vrede

’n Fees van lig en vrede

by Marna Naudé (Voormalige predikant van die NHKA) | Maandag, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8

Vir die meeste van ons, Suid-Afrikaners of nie, is Kersfees ’n magiese tydperk van die jaar. Kinders sien uit na geskenke en vakansie, volwassenes sien uit na die samesyn en rus, en almal sien uit na die lekker sonnige weer en heerlike kos. Die sonskyn en die...

Die stem van die lidmaat

by Ds Frikkie van Wyk (Montana-Oos) | Maandag, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8

Die gesonde funksionering van gemeentes binne die kerk is van groot belang vir die Kerk in geheel. Waar gemeentes ’n gesonde roepingsbewustheid het, maak hulle ’n verskil in die gemeenskap asook in die koninkryk van God hier op aarde. Die Kerkspieël-navorsing wat elke...

’n Lens op die lewe van die gemeente

by Dr Johan Bester (Pretoria Noorderlig/SGB) | Maandag, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8

Gedurende 2018-’19 het gemeentes van die Kerk deelgeneem aan die National Church Life Survey (NCLS) Kerkspieël-navorsingsprojek. Die uiteindelike doel van die navorsing is om gemeentes te help om hul volle potensiaal te ontdek. Terwyl almal gewag het op uitslae, het...
Uit die Woord

Uit die Woord

by Redaksie | Maandag, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8

Sonder die Here swoeg ons vergeefs Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel, die mens vir wie die Here ’n veilige vesting is; so iemand is soos ’n boom wat by water geplant is en sy wortels na die stroom toe uitstoot, nie die hitte voel as dit kom...
Sonder die Here se hulp is my reis tevergeefs

Sonder die Here se hulp is my reis tevergeefs

by Ds Sanet van der Walt (Beroepafwagtend) | Maandag, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8

As die Here die huis nie bou nie, swoeg dié wat daaraan bou, tevergeefs. As die Here die stad nie beskerm nie, waak dié wat dit beskerm, tevergeefs. Tevergeefs dat julle vroeg opstaan en laat gaan slaap om met moeite ’n bestaan te maak. Vir dié wat Hy liefhet, gee die...
Die Here is ons Herder, niks sal ons breek nie

Die Here is ons Herder, niks sal ons breek nie

by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Maandag, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8

En daar is ons sowaar aan die einde van 2021. Na die nagmerrie wat ook bekend gestaan het as 2020, Covid-jaar, het ’n mens gewonder wat hierdie jaar sou inhou. Wel, hierdie jaar het nie teleurgestel nie. Nog ’n jaar van drama. Covid-19 het die normale kwota chaos en...
God maak bemoeienis met hierdie wêreld

God maak bemoeienis met hierdie wêreld

by Ds Willem Kok (Potchefstroom) | Maandag, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8

Ons maak gereed om Kersfees te vier. Die herdenking van die geboorte van Jesus Christus is vir Christene seker die belangrikste feesdag op die jaarkalender. Dit is vakansietyd, rustyd, familietyd. En tog, te midde van ons vreugde oor die geboorte van Jesus Christus,...
Stoepstories: Die newe-effekte

Stoepstories: Die newe-effekte

by Oupa Stoep | Maandag, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7

Beangste Brenda van Brandvlei vra: Beste Oupa Stoep, my niggie, Liggelowige Linke van Lakensvlei, vertel vir my dat ek nie moet gaan om ingeënt te word teen Covid nie omdat daar die verskriklikste newe-effekte is. Sy stuur dan ook klompe video’s van sulke bebaarde...

Dankie aan ons predikante

by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Maandag, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7

Die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering wil graag langs hierdie weg die predikante van die Kerk bedank vir u toegewyde werk onder moeilike omstandighede. Baie van u is self moeg en emosioneel gedreineer na 18 maande van ongewone en moeilike omstandighede. Tog...
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

3 + 14 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons