Die Hervormer

November/Desember 2024 | Jaargang 117 | Nommer 7

God bewys sy liefde vir ons juis daarin...

Daar is mense wat die idee het dat God die een of ander tiran is wat daarop uit is om enigiemand wat nie aan sy verwagtinge voldoen nie, te kasty en te straf. Kersfees vee al sulke nare idees van die tafel af.

Somer, son, saffier en Kersfees

Geil lusern in die laagste landjie;
Geil groen blare en blomme blou;
Aalwyn rooi op die voorste randjie,
Rooi soos bloed teen die rotse grou;
Somer en son en saffier daarbowe;
Ruik van die keurbos rondgesprei;
Kort klein skadu’s oor die klowe;
Somer en son en saffier vir my!

Ek skaam my nie oor die evangelie nie

Lees Romeine 1: 8-17

Terwyl die apostel Paulus besig was om die evangelie te vestig, het hy onder andere te doene gehad met die destydse magtige Romeine Ryk wat oor groot dele van die Europese wêreld en selfs Noord-Afrika geheers het. 

Uit die Woord

Verkondig die boodskap van die Here

Brugbouers van liefde: ’n Roeping tot intergeloofsdialoog en inklusiewe gasvryheid

Ek het die groot voorreg gehad om in Julie 2024 aan die Someruniversiteit van die Kazan Federale Universiteit in Rusland deel te neem. 

Die NHKA in aksie

Die NHKA in aksie

God se wil? Op weg saam met God, tussen misterie en onderskeidingsvermoë

Deo VolenteAs dit God se wil is. Soos menige Afrikaanssprekende kind wat in ’n Christelike huis grootgeword het, het ek hierdie sinnetjie meermale gehoor. 

Stiemens se portret ontdek in die Museum (Deel 1)

Ek wou weet wie die onbekende man is wat in ’n outydse ronde portretraam (SPEMG no 274) na ons afkyk in die Kerkmuseum. Met ’n lang leer kon my dogter, Taneli, dit bereik en agterop sy naam lees. Nogal ’n belangrike ou skoolmeester, mnr Hendrik Stiemens! 

Kerkhistoriese Genootskap se Kongres 2024

Daar is ’n gesegde dat diegene wat hul geskiedenis vergeet, gedoem is om dit te herhaal. Dit is een van die redes waarom die Kerkhistoriese Genootskap moeite doen om die Kerk se geskiedenis lewendig te hou.

Drie emerituspredikante kort na mekaar oorlede

Gedurende Oktober vanjaar is drie van ons emerituspredikante oorlede.

Stoepstories: ’n Kersgebed

Lees Lukas 23: 33-49

Nors Neels van die Noordpool vra: Beste Oupa Stoep, my eersteling is nou amper vier jaar oud en hy kom nou van die speelgroepie af huis toe met allerhande praatjies oor Kersvader en die geskenke wat hy wil hê Kersvader vir hom moet bring…

Share via
Copy link
Powered by Social Snap