Die Hervormer

Oktober 2026 | Jaargang 119 | Nommer 6

Klik hier om Die Hervormer in pdf-formaat te lees

Die Tussenkerklike Raad: Quo vadis?

Die gesprek tussen die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK), die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) en die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA), het sy wortels in 1943 met ’n interkerklike skakelkomitee…

Groei

Een van ons oud-kollegas het dikwels gesê dat ons nie noodwendig mense met goeie preke na die kerk sal lok nie. Ons uitdaging is eerder om hulle in die kerk in te leef. Die stelling het bloot verwys na die feit dat egtheid en opregtheid in die uitlewing van ons geloof buitekerklikes na ’n ruimte lok waar die lewe vervullend lyk.

Mara, bitter...

Lees: Rut 1

Twee vroue is in dieselfde krisis gedompel, maar hulle het twee verskillende perspektiewe gehad.

Uit die Woord

Vertrou op die Here

Só sing ons saam

Daar is ’n besondere oomblik voordat ’n nuwe kerklied werklik ’n kerklied word.

Saam maak ons ’n verskil

’n Gholfdag gaan natuurlik oor goeie houe, ’n paar minder goeie houe en hopelik ’n paar voëltjies op die telkaart.

Nuwe horisonne

Op Sondag 13 Mei 2018 om 15:00 het Gemeente Pretoria van haar kerkgebou in Du Toitstraat afskeid geneem nadat dit aan die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) verkoop is.

In gesprek met prof Natie van Wyk

Dr André Ungerer het namens Die Hervormer ’n paar vrae aan prof Natie van Wyk, bekende akademikus, sistematiese teoloog en emerituspredikant, gestel oor sy jongste drie boeke.

Die Koninkryk van God: Perspektiewe op die eindtyd

Daar is eindeloos meer as net die sigbare van hierdie wêreld en lewe. Daar is ’n transendente werklikheid oorkant, anderkant alles wat ons hier ken en weet.

In memoriam: Di Hennie Louw en Gert van der Merwe

Die Kerk het die afgelope tyd kennis geneem van die afsterwe van di HF (Hennie) Louw (Drie Riviere) op 56-jarige ouderdom, en GJW (Gert) van der Merwe (emeritus) op 78-jarige ouderdom.

Baie geluk, dr Sanrie de Beer!

Tydens die afgelope gradeplegtigheid van die Noordwes-Universiteit (NWU) het dr SM (Sanrie) de Beer haar tweede doktorsgraad ontvang.

Geroep om te dien

Op 16 Oktober 1994 orden ds Paul Buitendag my as predikant. My bediening het in Gemeente Volksrust as proponent begin, waar ek onder ’n uitstekende leermeester die praktyk van kerkwees van nader leer ken het.