Saterdag 29 Augustus – As ’n gelowige eerlik kyk na selfvoldaanheid…
Openbaring 3: 14-22Laodisea was ’n strategiese, ryk stad, bekend vir sy bankstelsel, swart wol en mediese sentrum met oogsalf. Hierdie stedelike trots het oorgevloei na die gemeente: Ons is ryk, skatryk, en ons het niks meer nodig nie (Op 3: 17a),...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Saterdag 29 Augustus – As ’n gelowige eerlik kyk na selfvoldaanheid…
Openbaring 3: 14-22Laodisea was ’n strategiese, ryk stad, bekend vir sy bankstelsel, swart wol en mediese sentrum met oogsalf. Hierdie stedelike...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Hand aan hand deur God se genade
Liefde is die band wat ons saambind, en liefde dra mekaar se laste. So leer ons uit Kolossense 3: 14 en Galasiërs 6: 2. In ons tyd is daar soveel wat van ons as vroue verwag word. Ons moet sorg, ons...
Vermelding: Algemene Kerkvergadering
Die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) het tydens die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) op 9 Oktober 2025 die saak van teologiese opleiding ter tafel gelê. Tydens die 73ste AKV in...
Hoe Bybels is die “wegraping” (“rapture”)? 1 Tessalonisense 4: 13-17 in konteks – Deel 2
Deel 1 het die historiese ontwikkeling van die wegraping kortliks bespreek. Hierdie verstaan van die eindtyd neem die tekste van die Bybel as ’n goddelike legkaart wat aanmekaargesit moet word....
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Verhaal van sewe jaar lange hongersnood in Egipte
Langs die ravyn van die Nylrivier is ’n stele gevind wat berig van ’n sewe jaar lange droogte wat oor Egipte gekom het. Die inhoud van die stele is belangrik omdat dit inligting uit die geskiedenis...
Die Kodeks van Hammurabi
Vir eeue lank is gereken dat die Kodeks van Hammurabi die basis gevorm het van die wette in die Ou Testament. In baie opsigte is dit seker nog so, maar geleerdes is deesdae meer geneig om die wette...
Kindernagmaal – waarom nie?
Ek het tot onlangs in die Hervormde gemeente Nkana in Zambië gewerk. Hier gebruik oud en jonk, almal wat in Jesus glo, Nagmaal. Met die eerste Nagmaalbediening daar het die vraag by my opgekom: Moet...
Windpompmense
Vanoggend vroeg het ons die kop op die plaas uitgeklim om na die sonsopkoms te kyk. Die natuur is so stil en vreedsaam dié tyd van die oggend. Stadig begin die dag breek op die horison en word ’n...
Die graf waarop geskryf is: “Moenie oopmaak nie!”
Soms maak argeoloë ’n ontdekking wat ’n mens met groot nuuskierigheid laat. So byvoorbeeld is in Benede-Galilea ’n graf ontdek met ’n inskrywing op die grafsteen wat bepaal het: “Moenie oopmaak...
Beëindiging van swangerskap
Daar was ’n tyd toe mans oortuig was dat hul sperms mikroskopiese mensies was, babas wat net in ’n vrou moes grootword soos ’n vroeggebore kind in ’n broeikas. Sperms was alreeds volwaardig lewe....
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















