Our Blog
So spreek die Here
Indien enigiemand tien jaar gelede vir my gesê het dat ek ’n predikant sou word, sou ek waarskynlik vir daardie persoon gelag het. Maar hier is ek vandag. Die predikant van Gemeentes Glencoe en Newcastle. Aan die begin van my bediening het ek ongelooflik baie angs...
Jesus se vrede
Volgens verskeie bronne was daar voor die huidige oorlog in Iran in 2026 tussen 50 tot 60 aktiewe konflikte wêreldwyd. Die direkte militêre koste van dié konflik in Iran beloop sedert 28 Februarie 2026 ongeveer $44,5 miljoen vir net die Amerikaanse ekonomie. Met...
’n Jaar later…
Tydens my tyd as teologiestudent het ek ’n bepaalde denkwyse gehad oor hoe die bediening van binne lyk én werk. Ná ’n jaar in die bediening moet ek erken dat die bediening total anders lyk as wat ek gedink het. Dit is meer uitdagend, maar dit is beslis ook meer...
Doeke
Doeke het in die Nuwe Testamentiese tyd ’n belangrike rol in die normale gang van die lewe gespeel. Met die geboorte van Jesus lees ons dat Hy in doeke toegedraai is. Dit was ’n algemene gebruik in daardie dae om pasgebore babas te was en met sout in te smeer – om te...
My ervaring van die bediening as ’n nuwe predikant
Hierdie is ’n rou, eerlike weergawe van my ervaring om in diens van die Here te wees. Gemeente Meyerton-Suid was nog altyd my gemeente. Dit is waar ek gedoop is, grootgeword het, belydenis van geloof afgelê het, as ’n diaken en later as ’n ouderling gedien het. Dit...
As lewe ’n keuse word
Op 23 Februarie 2026 het die bekende Suid-Afrikaanse verhoog- en televisiepersoonlikheid, Ian von Memerty op die ouderdom van 61 jaar sy lewe beëindig in ’n Johannesburgse hotel. Wat sy dood uniek maak, is die openheid waarmee hy in die aanloop daartoe daaroor gepraat...





