by Oupa Stoep | Wednesday, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Nig Stienie van die verre noorde van Limpopo het Oupa Stoep gevra of hy dalk raad het oor hoe om te oorleef in ’n erediens as die kwik hier by 45º Celsius trek, soos gereeld in hul geweste gebeur in die somer. Oupa Stoep beveel graag die volgende aan: Die sleutel tot...
by Oupa Stoep | Wednesday, 28 August, 2019 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6
Beste Oupa Stoep: Ek het grootgeword in ’n stadsgemeente waar almal suutjies Sondaeoggende by die kerkgebou inglip en gou op die eerste beste plek gaan sit terwyl hulle hoop niemand sien hulle nie. Nou die ander Sondag beland ek en my man vir die eerste keer in Oupa...
by Oupa Stoep | Monday, 29 July, 2019 | Augustus 2019 Jaargang 112, Nommer 5, Die Hervormer
Oupa Stoep onthou dat daar in sy geskiedenishandboeke op laerskool ’n foto was wat hom baie gefassineer het. Dit was ’n foto van ’n Nagmaalnaweek op Kerkplein in Pretoria. Die hele plein was vol kakebeenwaens en almal het van heinde en verre gekom om die hele naweek...
by Oupa Stoep | Thursday, 27 June, 2019 | Die Hervormer, Julie 2019 Jaargang 112, Nommer 4
Oumagrootjie Stoep het op ’n dag vir Oupa Stoep ’n foto gewys van die dag toe hy gedoop is – en daar lê Oupa Stoep in sy ma se arms, netjies uitgevat in ’n dooprok! Toe Oupa Stoep daaroor begin protesteer, beduie Oumagrootjie Stoep verontwaardig dat dit ’n baie streng...