Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Stoepstories: Voertsekbroodjies

Stoepstories: Voertsekbroodjies

by Oupa Stoep | Monday, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer

Paniekbevange Pastoriemoeder van Petrus Steyn vra: Beste Oupa Stoep, my man is onlangs bevestig in Petrus Steyn. Dit is ons eerste gemeente, so ons is nog baie onseker oor baie dinge. Een van die tannies in die gemeente is terminaal siek en ek weet ek gaan een van die...
Stoepstories: Voertsekbroodjies

Stoepstories: Togas en tradisies

by Oupa Stoep | Thursday, 29 February, 2024 | Die Hervormer, Maart 2024, Jaargang 116, Nommer 9

Verwarde Finalejaar van Verwoerdburg vra: Beste Oupa Stoep, ek is nou in die finale jaar van my teologiese studies en ek weet nie of ek nou al moet begin spaar sodat ek teen die einde van die jaar vir my ’n toga kan koop vir die legitimasieplegtigheid nie. Gaan dit...
Stoepstories: Voertsekbroodjies

Stoepstories: Die roller coaster van die lewe

by Oupa Stoep | Tuesday, 30 January, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8

Rasende Ronel van Reddersburg vra: Beste Oupa Stoep, Oupa moet asseblief help! Ek kry ’n ernstige benoudheid oor my as ek dink aan die jaar 2024 wat nog grotendeels voor ons lê. Dinge is so deurmekaar in ons land, daar is soveel moeilikheid, selfs oorloë in die res...
Stoepstories: Voertsekbroodjies

Stoepstories: Kersfeeskuiers

by Oupa Stoep | Monday, 6 November, 2023 | Die Hervormer, November/Desember 2023, Jaargang 116, Nommer 7

Neulsieke Nantus van Nababeep vra: Beste Oupa Stoep, kan Oupa my asseblief help om ’n uitweg te vind sodat ek nie ons familie se jaarlike Kersdagete hoef by te woon nie? Ek sien eerlikwaar nie kans vir die spyskaart wat nou al sedert die Groot Trek dieselfde gebly het...
Stoepstories: Voertsekbroodjies

Stoepstories: ’n Bietjie genade, asseblief Oupa!

by Oupa Stoep | Thursday, 28 September, 2023 | Die Hervormer, Oktober 2023, Jaargang 116, Nommer 6

Ek lees gereeld Oupa Stoep se Stoepstories en wil graag ook ’n eiertjie lê – of noem mens dit nou ’n flitsie stuur – rakende sy brief aan Dikvellige Dirkie van Danville oor ’n oorontwikkelde obsessie met foto’s (Die Hervormer, Augustus 2023). Liewe Oupa Stoep, my naam...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons