Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824-2024)

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer

In hierdie aflewering kyk ons na die vestiging van ’n eie teologiese opleiding vir die NHKA. Kort na die Vrede van Vereeniging (1902), het die Kerk begin om aandag te gee aan die vestiging van ’n eie teologiese opleiding, hoewel dit reeds in 1893 die eerste maal deur...
Die invloed van Karl Barthop die ontwikkeling van die missio Dei-denke

Die invloed van Karl Barthop die ontwikkeling van die missio Dei-denke

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Donderdag, 19 Maart, 2020 | Jaargang 7, Nommer 1, Desember 2019, THT

1.        INLEIDEND Missio Dei is ʼn teologiese konsep wat veral na die Tweede Wêreldoorlog besonder invloedryk geword het. Dit het tot ʼn nuwe verstaan van kerkwees en die kerk se sendingopdrag gelei en ʼn fundamentele invloed op die ekumeniese teologie uitgeoefen. Dit...
Predikant herdenk 60 luisterryke jare in die bediening

Predikant herdenk 60 luisterryke jare in die bediening

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Dinsdag, 25 Februarie, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10

Prof Johan Koekemoer het Sondag 26 Januarie sy 60-jaar-ampsjubileum in Gemeente Selcourt gevier. Johannes Hendrik Koekemoer is op 27 Augustus 1935 te Losberg in die distrik Potchefstroom gebore as die oudste van drie kinders en enigste seun. Sy ouers was boere en die...

Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824-2024)

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Dinsdag, 25 Februarie, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10

In hierdie aflewering kyk ons na die groei en vermindering van lidmaatgetalle in die Hervormde Kerk. Die Hervormde Kerk het deur die loop van die 20ste eeu geweldig vinnig gegroei. Dit was grootliks te danke aan ’n hoë geboortesyfer. Gesinne met ses tot tien kinders...

Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824-2024)

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

In hierdie aflewering kyk ons na die ontstaan van die Hervormde Kerk se tydskrifte. Na die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) het die heropbou van die Hervormde Kerk met groot opoffering gepaard gegaan. Ten spyte van moeilike finansiële omstandighede, het lidmate en...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons