Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824-2024)

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Dinsdag, 25 Februarie, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10

In hierdie aflewering kyk ons na die groei en vermindering van lidmaatgetalle in die Hervormde Kerk. Die Hervormde Kerk het deur die loop van die 20ste eeu geweldig vinnig gegroei. Dit was grootliks te danke aan ’n hoë geboortesyfer. Gesinne met ses tot tien kinders...

Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824-2024)

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

In hierdie aflewering kyk ons na die ontstaan van die Hervormde Kerk se tydskrifte. Na die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) het die heropbou van die Hervormde Kerk met groot opoffering gepaard gegaan. Ten spyte van moeilike finansiële omstandighede, het lidmate en...

Die volgende drie jaar

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering het van 12 tot 15 Januarie ’n bosberaad gehou om die Kommissie se werksaamhede vir die volgende drie jaar te beplan. Die bosberaad het plaasgevind op die Venterskroon-kampterrein, wat deur Gemeente Potchefstroom bedryf...

Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824-2024)

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Maandag, 28 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

In hierdie aflewering kyk ons na die vooruitgang en verval in die geledere van die Hervormde Kerk. Na die verwoesting van die Tweede Anglo-Boereoorlog het die Hervormde Kerk geleidelik sterker geword. Dit was die resultaat van beter bearbeiding, organisasie en ’n hoë...

Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824-2024)

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Woensdag, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7

In hierdie aflewering fokus ons op die armoede en rebellie van die Afrikaners ná die Tweede Anglo-Boereoorlog, en ander sosiale vraagstukke. Na die Tweede Anglo-Boereoorlog was die Afrikaners verarm. Plase was verwoes, en baie het na die stede verhuis. Geleidelik het...
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

15 + 1 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons