by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Dinsdag, 28 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
Johannes, en die gemeente tot wie hy hom rig, het hulself aan die einde van die eerste eeu na Christus as ’n minderheidsgroep in ’n vyandige gemeenskap bevind. Te midde van konflik met die Joodse gemeenskap en die Romeinse owerhede, het hulle as ’n groep met ’n eie...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Dinsdag, 28 April, 2020 | Die Hervormer, Mei 2020, Jaargang 113, Nommer 2
In hierdie aflewering kyk ons verder na die vestiging van ’n eie teologiese opleiding vir die NHKA. Na die vertrek van prof PJ Muller in 1909 na Nederland, het die opleiding van Hervormde predikante tot stilstand ge-kom. Gevolglik moes die Hervormde Kerk weer...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Donderdag, 26 Maart, 2020 | April 2020, Jaargang 113, Nommer 1, Die Hervormer
In hierdie aflewering kyk ons na die vestiging van ’n eie teologiese opleiding vir die NHKA. Kort na die Vrede van Vereeniging (1902), het die Kerk begin om aandag te gee aan die vestiging van ’n eie teologiese opleiding, hoewel dit reeds in 1893 die eerste maal deur...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Donderdag, 19 Maart, 2020 | Jaargang 7, Nommer 1, Desember 2019, THT
1. INLEIDEND Missio Dei is ʼn teologiese konsep wat veral na die Tweede Wêreldoorlog besonder invloedryk geword het. Dit het tot ʼn nuwe verstaan van kerkwees en die kerk se sendingopdrag gelei en ʼn fundamentele invloed op die ekumeniese teologie uitgeoefen. Dit...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Dinsdag, 25 Februarie, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
Prof Johan Koekemoer het Sondag 26 Januarie sy 60-jaar-ampsjubileum in Gemeente Selcourt gevier. Johannes Hendrik Koekemoer is op 27 Augustus 1935 te Losberg in die distrik Potchefstroom gebore as die oudste van drie kinders en enigste seun. Sy ouers was boere en die...