Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
TraumaNetwerk bied hulp aan slagoffers

TraumaNetwerk bied hulp aan slagoffers

by Dr Thinus van Staden (Gemeente Montana) | Dinsdag, 30 Julie, 2024 | Artikels, Barmhartigheid

Twee en ’n half minute nadat jy hierdie sin gelees het, sal iemand in Suid-Afrika aangerand word met die opset om ernstig te beseer. In dieselfde tydperk sal iemand ’n moordpoging oorleef. Na twee en ’n half minute gebeur dit weer. Hou aan tel. Twaalf minute van nou...
TraumaNetwerk

TraumaNetwerk

by Dr Thinus van Staden (Gemeente Montana) | Dinsdag, 4 Junie, 2024 | Die Hervormer, Junie/Julie 2024, Jaargang 117, Nommer 3

TraumaNetwerk is ’n inisiatief wat ontstaan het toe kerkleiers hul kommer uitgespreek het oor die trauma wat landbouers en hul families daagliks in die gesig staar. Uit die staanspoor was dit uit gesprekke met landbou-organisasies duidelik dat nie alleen boere en hul...
Kom ek gaan wys jou…

Kom ek gaan wys jou…

by Dr Thinus van Staden (Gemeente Montana) | Donderdag, 29 Februarie, 2024 | Die Hervormer, Maart 2024, Jaargang 116, Nommer 9

Johannes begin sy Evangelie met die belydenismatige woorde van Genesis 1:1: In die begin… Ons prewel vanselfsprekend saam: … het God die hemel en die aarde geskep. Maar Johannes verras met:  …. was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was...
Mag my bepeinsing vir Hom aangenaam wees

Mag my bepeinsing vir Hom aangenaam wees

by Dr Thinus van Staden (Gemeente Montana) | Dinsdag, 3 Mei, 2022 | Die Hervormer, Mei 2022, Jaargang 115, Nommer 2

Loof die Here, o, my siel! Here, my God, U is baie groot; U is met luister en glans beklee, U wat Uself met lig omhul, soos in ’n mantel, wat die hemel oopspan soos ’n tentdoek. (Psalm104: 1-2, AFR2020) Psalm 104 is een van my gunstelingpsalms. Die digter besing die...
Die impak van Covid-19 op gesinne en families

Die impak van Covid-19 op gesinne en families

by Dr Thinus van Staden (Gemeente Montana) | Dinsdag, 28 Julie, 2020 | Augustus 2020, Jaargang 113, Nommer 5, Die Hervormer

Eers was daar gerugte. Toe kom dit nader. ’n Eerste geval in Suid-Afrika. Toe ’n tweede. Tien. Tienduisend. Grendeltyd. Die lewe het tot stilstand gekom. Wat is die impak op gesinne? Goed. Sleg. Wonderlik. Dodelik. Deurmekaar. Soos inligting oor die virus? Diegene met...

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

6 + 12 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons