Moeder Vink

Moeder Vink

In ons dorpstuin staan teen alle verwagtinge in ’n pragtige sterkgroeiende doringboom. In ons tuin, in ons pragtige soetdoringboom, is ’n geel mannetjievink al vir die afgelope maand besig om nes te bou. Die wyfie het die nes reeds twee keer uitmekaar gepluk. Vandag,...