Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Huldeblyk aan prof Andries van Aarde namens die NHKA

Huldeblyk aan prof Andries van Aarde namens die NHKA

by Dr André Ungerer (Hoof van die HTK) | Friday, 6 December, 2024 | Artikels, Huldeblyke en ampsjubileums

Geagte familie, vriende, kollegas en almal wat hier teenwoordig is. Toe ek gevra is om hierdie huldeblyk te lewer, het ek onwillekeurig teruggedink aan die gebeure in Markus 8: 27-30, waar Jesus sy dissipels vra: “Wie sê die mense is Ek?” Hulle antwoord...
Huldeblyk aan prof Andries van Aarde namens die NHKA

Huldeblyk aan Andries Gideon van Aarde (25/04/1951 – 25/11/2024)

by Prof Johan Buitendag (Emeritaat) | Friday, 6 December, 2024 | Artikels, Huldeblyke en ampsjubileums

’n Teologiese perspektief[1] op sy reis van geloof, geregtigheid en inklusiwiteit Meegevoel Die afsterwe van Andries Gideon van Aarde op Maandag, 25 November 2024, is ’n groot verlies vir die Kerk en die akademiese gemeenskap, binne sowel as buite Suid-Afrika. Andries...
’n Swaard van Ramses II ontdek

’n Swaard van Ramses II ontdek

by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Tuesday, 26 November, 2024 | Artikels, Bybelse argeologie

Egiptiese argeoloë het vroeg in September 2024 ’n brons swaard by ’n ou militêre fort ontdek waarop die naam van farao Ramses II gegraveer is. Hierdie vonds word as ’n groot ontdekking beskou, veral gegewe die feit dat die swaard sowat 3 200 jaar oud is en dié wapen...
’n Klein kersie

’n Klein kersie

by Wilna Koekemoer (Sekretaris NHSV Hoofbestuur) | Wednesday, 20 November, 2024 | Artikels, Vrouebediening

Daar was eendag ’n klein kersie wat deur ’n man gedra is terwyl hy die trappe na die vuurtoring uitklim. Op pad na bo vra die kersie vir die man: “Waarheen gaan ons?” Die man antwoord: “Ons is op pad na die vuurtoring om seine te gee aan die groot skepe op die...
Wees jou predikantsvrou se vriendin

Wees jou predikantsvrou se vriendin

by Susan Janse van Rensburg (NHSV Streekvoorsitter: Dorsland, Gemeente Walvisbaai) | Tuesday, 12 November, 2024 | Artikels, Vrouebediening

Wanneer ’n predikant ’n beroep na ’n gemeente aanvaar, verhuis die predikant en sy gesin na ’n nuwe omgewing en gemeenskap. Dit is sekerlik so met enige gesin wat besluit om te verhuis. Maar wat die pastoriegesin so anders maak, is dat predikante en hul gesinne...
Assiriese “bulla” in Jerusalem ontdek

Assiriese “bulla” in Jerusalem ontdek

by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Monday, 11 November, 2024 | Artikels, Bybelse argeologie

Soms is argeoloë baie gelukkig om uiters waardevolle vondste te maak wat die geskiedenis interessant inkleur. In Augustus 2024 het die Israelse Raad vir Oudhede bekend gemaak dat daar by die suidelike muur van die Ou Stad van Dawid in Jerusalem ’n Assiriese bulla...
ABC-lys van goeie nuus

ABC-lys van goeie nuus

by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Tuesday, 8 October, 2024 | Artikels, Vrouebediening

Ek hoor dikwels mense sê: Ek gaan nie meer nuus kyk nie, dis net slegte nuus. Misdaad, korrupsie en tragedies. Nou en dan is ’n mens gelukkig en dan het hulle so aan die einde van die nuus ’n goeie storie, ’n lekkervoelstorie, maar dis maar raar. Ons is honger na...
TraumaNetwerk bied hulp aan slagoffers

TraumaNetwerk bied hulp aan slagoffers

by Dr Thinus van Staden (Gemeente Montana) | Tuesday, 30 July, 2024 | Artikels, Barmhartigheid

Twee en ’n half minute nadat jy hierdie sin gelees het, sal iemand in Suid-Afrika aangerand word met die opset om ernstig te beseer. In dieselfde tydperk sal iemand ’n moordpoging oorleef. Na twee en ’n half minute gebeur dit weer. Hou aan tel. Twaalf minute van nou...
My Super Seekat Susters

My Super Seekat Susters

by Mev Marna Wolmarans (Gemeente Secunda) | Monday, 1 July, 2024 | Artikels, Vrouebediening

So ’n jaar of wat gelede was daar ’n besonderse dokumentêre film van ’n filmmaker wat oor ’n klomp dae (oor ’n jaar lank) elke dag ’n seekat besoek en verfilm het. Hy het die wedervaringe en lewe van hierdie spesiale seekat vasgevang en met die wêreld gedeel. My...
’n Lang pad saam

’n Lang pad saam

by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Monday, 1 July, 2024 | Artikels, Stories van hoop

Januarie 1960, en die matriekuitslae is uit. Nuwejaarswense is reeds vergete. Februarie begin die universiteit. Ek gaan ’n predikant word. Opgewonde. Uiters onseker en bang vir dit wat voorlê. Februarie 1960, en my tasse is gepak. My universiteitsloopbaan gaan weldra...
« Older Entries
Next Entries »
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons