by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Tuesday, 25 March, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer
Die term robot kom die eerste keer voor in die verhoogstuk van Karel Čapek met die titel Rossum’s Universal Robots. Met die ontwikkeling van masjiene en outomate word verskillende vlakke van robotika gedifferensieer, soos industriële robotte, diensrobotte en sosiale...
by Ds Rue Hopley (Pretoria-Oos) | Tuesday, 25 March, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer
Wanneer ’n mens aan ’n kamp dink, kom verskillende gedagtes na vore – avontuur, saamwees, leer, groei en natuurlik hope pret. Die NHKA-hoërskoolkamp 2025 van 14-16 Februarie het nie net aan hierdie verwagtinge voldoen nie, maar het dit by verre oortref. Dit was ’n...
by Redaksie | Tuesday, 25 March, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer
Dr Robert van Niekerk het in Augustus 2024 sy PhD in Nuwe Testament aan die Universiteit van Pretoria (UP) verwerf. Die titel van sy proefskrif is Honour and shame in Revelation: A social-scientific reading of Revelation 2-3. In die proefskrif word neurologiese en...
by Ds Michael Müller (Gemeente Potchefstroom-Studente) | Tuesday, 25 March, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer
Gemeente Potchefstroom-Studente kan getuig dat ons Here die getroue en liefdevolle Skrywer van die gemeente sowel as elke gemeentelid se lewensverhaal is. Vir die afgelope 58 jaar bied die gemeente aan jongmense ’n tuiste weg van die huis. Ons leuse vir 2025 is:...
by Redaksie | Tuesday, 25 March, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer
U is my hoop Ek wil my hoop op U gevestig hou, U, my Sterkte, want U is my veilige vesting! (Ps 59: 10, AFR83) Ek soek na die lewende water,ek roep en dors na U, Heer – want ek huil dag en nag, o Here, ek smagom by u te wees nog ’n keer. Al is ek ontsteld en...
by Dr Christo van der Merwe (Emerituspredikant) | Tuesday, 25 March, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer
Lees 1 Petrus 1: 13-21 (AFR83) In haar bundel Verhale van Hoop het Ingeborg Drewitz die volgende gedig opgeneem: Die kreet van ’n jongmens Van die lewe verwag ek niks nie, want die lewe verwag ook niks van my nie.Wie sou tog kon verstaanwaarom ek so voel?Ek lewe, en...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Tuesday, 25 March, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer
Eindelose konneksies, en tog ’n diepe dors na betekenisvolle kontak; smagtend na geestelike groei, maar skepties oor die kerk se vermoë om daarin te voorsien; ’n behoefte aan spiritualiteit, dog effens agterdogtig oor georganiseerde godsdiens. Jongmense se pogings om...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Tuesday, 25 March, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer
Toe ek ’n gemeentepredikant was, het ek dikwels vir my kerkraad gesê ek is liewer vir mense as vir papiere. Ek doen eerder huisbesoek as om administrasie te doen. Maar ek besef ek was eintlik baie gelukkig, want daar was altyd uiters bekwame en betroubare...
by Oupa Stoep | Friday, 28 February, 2025 | Die Hervormer, Maart 2025, Jaargang 117, Nommer 9
Opgebruikte Oscar van Orkney vra: Beste Oupa Stoep, hierdie jaar is nog eintlik in sy kinderskoene en ek voel heeltemal oorweldig, oorwerk en opgebruik. Kan Oupa dalk help met raad oor hoe ek dinge makliker en vinniger gedoen kan kry? Beste Oscar, Oupa voel jou pyn....
by Ds Theo Janse van Nieuwenhuizen (emeritus) | Friday, 28 February, 2025 | Die Hervormer, Maart 2025, Jaargang 117, Nommer 9
Op Sondag 12 Januarie om 09:00, presies 50 jaar nadat ek deur my skoonpa ds PG van Staden in Gemeente Benoni in die amp georden en bevestig is, het ek en my vrou die geleentheid in Gemeente Boksburg herdenk. ’n Aantal goeie vriende, ook uit vorige gemeentes, het die...