by Ds Yolande de Lange (El-Flora) | Tuesday, 6 December, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7
Die 73ste Algemene Kerkvergadering van die NHKA het van Sondagaand 2 tot Donderdag 6 Oktober 2022 by die NG Kerk Wonderpark plaasgevind. In die warm Pretoria-son sien ’n mens kollegas wat mekaar groet en oor ’n koppie koffie of twee gesels, soos lank verlore vriende....
by Redaksie | Tuesday, 6 December, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7
In sy redaksionele artikel in die uitgawe van Januarie/Februarie 2017 skryf die nuut aangestelde redakteur van Die Hervormer soos volg: “Op ’n persoonlike noot: Dit is vir my ’n groot voorreg om die Kerk as redakteur van Die Hervormer te mag dien. Dankie aan my...
by Dr Jerrie Bezuidenhout (Psigiater by die Vista-kliniek in Centurion) | Tuesday, 6 December, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7
Psigiaters word gereeld gevra hoekom ons sukkel, en wat die faktore is wat ’n impak op ons het. Ten spyte van die feit dat ons Christene is, word ’n mens in geheel beïnvloed deur verandering. Tans is daar verskeie prominente veranderinge wat ’n impak op ons het en...
by Redaksie | Tuesday, 6 December, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7
Hulle het aan Hom hulde bewys Nadat hulle die koning aangehoor het, het hulle vertrek; en kyk, die ster wat hulle sien opkom het, het hulle gelei totdat dit gaan staan het bo die plek waar die Kindjie was. Toe hulle die ster sien, was hulle baie bly. Hulle het in die...
by Ds Annalize Rossouw-Lombard (Dora Theo Gemeente Kimberley) | Tuesday, 6 December, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7
Daarna het hulle hulle reissakke oopgemaak en vir Hom geskenke uitgehaal: goud, wierook en mirre. (Matteus 2: 11) Lees Matteus 2: 1-12 Daar kom ’n tyd in ’n jaar (meestal Oktober of November) wanneer menige YouTube-video jou deeglik daaraan herinner dat dit tyd is om...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Tuesday, 6 December, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7
’n Oud-kapelaankollega van my het eenmaal oor kerklike leierskap gesê dat daar altyd mense agter jou is. Die probleem, het hy gesê, is net dat jy nie altyd weet of hulle jou volg of jaag nie… Oor die laaste ses jaar dat ek as die redakteur van Die Hervormer...
by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Tuesday, 6 December, 2022 | Die Hervormer, November/Desember 2022, Jaargang 115, Nommer 7
In die kerk hoor ons woorde wat ons nêrens anders hoor nie. Ons hoor van genade, vergifnis, nuwe lewe, vreugde en hoop. Tog het die kerk vir baie mense ’n struikelblok geword wat die vrolike evangelie van Jesus Christus verduister. Dit gebeur veral wanneer die kerk ’n...
by NHKA | Thursday, 29 September, 2022 | Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Badenhorst G oudl (Gerhard) – El-Flora (400) Barnard JH oudl (Johan) – Parys (402) Barnhoorn J oudl (Koos) – Sabie (403) Beeslaar SE oudl (Faan) – Vereeniging (405) Bezuidenhout HB oudl (Besie) – Namibkus (406) Bezuidenhout WJ oudl (Willie) – Kampersrus (407) Bloem DJ...
by Oupa Stoep | Thursday, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Naïewe Nellie van Nababeep vra: Beste Oupa Stoep, hier in ons ou dorpie is daar nie baie vrygeselle nie en ek was nou onlangs vir die eerste keer op ’n afspraak met die nuwe gifsmous op die dorp. Ons het gaan fliek en toe ek my weer kry, het hy my hand tydens die hele...
by Redaksie | Thursday, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Rata Maatskaplike Dienste het op 23 Augustus vanjaar hul agtste jaarlikse Drive for a Child Gholfdag aangebied, by Silver Lakes Golf & Wildlife Estate. Die dag was ’n groot sukses met die meeste spanne en borge ooit. Rata bedank graag almal wat deel was daarvan....