by Ds Lisa-Mari Prinsloo (Centurion-Oos) | Dinsdag, 1 Augustus, 2023 | Augustus 2023, Jaargang 116, Nommer 4, Die Hervormer
Die Sentrum vir Gemeentelike Bediening (SGB) is ’n orgaan van bystand wat die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering (AKV) ondersteun. Die SGB lewer gespesialiseerde dienste aan lidmate, predikante, gemeentes en die Kommissie van die AKV. Mentorskap vorm deel van...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Dinsdag, 1 Augustus, 2023 | Augustus 2023, Jaargang 116, Nommer 4, Die Hervormer
Min van ons het al regtig óú eksemplare van Die Hervormer onder oë gehad. In DE HERVORMER van 15 Julie 1923 – ’n maandelikse A4-grootte kerkkoerantjie van gemiddeld 25 bladsye – vind ons op bladsy ix ’n “OPEN BRIEF” oor die “NEDERDUITS HERVORMD WEESHUIS TE...
by Ds Rudi Janse van Rensburg (Swellendam) | Dinsdag, 1 Augustus, 2023 | Augustus 2023, Jaargang 116, Nommer 4, Die Hervormer
In Deel 1 van hierdie artikel is die probleem van tradisionele teodisee bespreek. Vervolgens word ’n alternatiewe teodiseeteorie bespreek – ’n benadering wat ek ’n immanensieteodisee noem. Die immanensieteodisee maak ruim gebruik van insigte vanuit panenteïsme en die...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Dinsdag, 1 Augustus, 2023 | Augustus 2023, Jaargang 116, Nommer 4, Die Hervormer
Wanneer ons by ’n opening van ’n NHSV Kongres terugkyk op die NHSV se dienswerk in die Kerk, is dit gewoonlik terugskouend oor ’n periode van drie jaar se werksaamhede. Ons kyk egter vanjaar terug op ’n tydperk van ses jaar as gevolg van ’n pandemie wat 2020 se...
by Redaksie | Dinsdag, 1 Augustus, 2023 | Augustus 2023, Jaargang 116, Nommer 4, Die Hervormer
Die Here is met ons Net een ding het ek van die Here gevra en dit sal ek najaag: dat ek my hele lewe lank in sy huis mag woon om sy goedheid te belewe en daaroor na te dink in sy tempel. (Psalm 27: 4, AFR1983) Voel jy soms of die Here te vér is?Twyfel jy soms aan God...
by Ds Jacques Pieterse (Laer Suidkus) | Dinsdag, 1 Augustus, 2023 | Augustus 2023, Jaargang 116, Nommer 4, Die Hervormer
So sê die Here die Almagtige: Neem ter harte wat met julle gebeur. Gaan haal hout in die berg en herbou my huis sodat Ek my eer kan ontvang en tevrede kan wees, sê die Here. … Ek is by julle, sê die Here. (Haggai 1: 7-8 en 13, AFR1983) Lees Haggai 1: 1-15 By...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Dinsdag, 1 Augustus, 2023 | Augustus 2023, Jaargang 116, Nommer 4, Die Hervormer
Mark Twain het eenmaal gesê: Die berigte oor my dood word erg oordryf. Dit kan waarskynlik ook van Afrikaans gesê word – want doodkry is min… In die afgelope byna 100 jaar sedert dit amptelike status ontvang het in 1925, het die eertydse kombuistaal ver...
by Rev Najla Kassab | Dinsdag, 1 Augustus, 2023 | Augustus 2023, Jaargang 116, Nommer 4, Die Hervormer
Die uitvoerende bestuur van die WGGK (World Communion of Reformed Churches) het gedurende Mei vanjaar in Suid-Afrika vergader. Ds Najla Kassab, president van die WGGK, het ingestem om hierdie artikel vir Die Hervormer te skryf. Die besoek aan Suid-Afrika om die...
by Oupa Stoep | Dinsdag, 13 Junie, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3
Amper-op-emeritaat van Apiesrivier vra: Beste Oupa Stoep, toe die nuutste Almanak uitkom, sien ek my naam staan baie naby aan bo op bladsy 2 van die lys van diensdoende predikante. Ek besef toe met ’n skok dat ek my sal moet begin voorberei vir my emeritaat. Oupa is...
by Redaksie | Dinsdag, 13 Junie, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3
Gedurende April en Mei vanjaar is twee van die NHKA se emerituspredikante oorlede. Ds HJ (Herman) Jansen van Rensburg (75) is Maandag 24 April oorlede. Die teraardebestelling het op Vrydag 28 April om 10:00 by die Honingnestkrans-begraafplaas plaasgevind, en die diens...