by Prof Wim Dreyer (Voorsitter van die Kommissie van die AKV) | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
Om gelowige te wees, en om Kerk te wees, beteken dat ons glo en dat ons getuig van die geloof en die hoop wat in ons leef. Dit doen ons deur elke Sondag tydens die erediens ons geloof in God Drie-enig te bely met die woorde van die Twaalf Artikels of die Belydenis van...
by Redaksie | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
U is my redding Want Hy het die lyding van die magtelose nie geminag of misken nie; Hy het sy gesig nie vir hom verberg nie; maar toe hy Hom om hulp gesmeek het, het Hy gehoor.(Ps 22: 25, AFR2020) U’t die storm beveel en die wind het gaan lê. U het stilte gebring net...
by Dr Hannes Janse van Rensburg (Gemeente Zuurfontein) | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
Markus 4: 35-41 Kom ons plaas onsself in die Bybelse toneel van Markus 4 – saam met Jesus en sy dissipels op ’n klein skuitjie in die middel van ’n storm. Die wind huil, die water dreun, en die skuitjie word heen en weer geslinger. Hierdie beeld dien as metafoor vir...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
Die Wêreldgelukkigheidsindeks wat sedert 2012 jaarliks gepubliseer word, toon aan dat Suid-Afrikaners se gelukkigheidsvlakke steeds daal. Suid-Afrika beklee die 95ste plek uit 147 lande op die 2025-indeks – met dieselfde indekstelling as Mosambiek! Die vier lande...
by Ds Daniel Steinmann (Redakteur, Namibia Economist/Gemeente Windhoek) | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
U sou geen volmag oor My gehad het as dit nie van bo aan u gegee is nie (Joh 19: 11 AFR2020). Die Allerhoogste het mag oor ’n menslike koninkryk en Hy gee dit aan wie Hy wil (Dan 4: 17, 25 en 32 AFR2020). As kind is ek gefassineer deur die bemarkingsfoefies wat...
by Oupa Stoep | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
Bekommerde Bertha van Bekkersdal vra: Beste Oupa Stoep, my ouers trek beide al by diep in die tagtigs. Hulle is albei nog baie gesond, maar ons begin agterkom dat my pappie se geheue hom baie in die steek laat. Ons het eers gedink dis net vergeetagtigheid, maar dit...
by Redaksie | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
Ds Jaco Dreyer het einde Maart emeritaat aanvaar. Ds Dreyer is op 22 November 1984 gelegitimeer en op 2 Junie 1985 georden. Hy verrig sy diensplig te Gemeente Bloemfontein-Wes in 1985 waarna hy predikant is in Gemeentes Sabie, Nelspruit, Bloemfontein, Potchefstroom,...
by Redaksie | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
Drie van ons jong proponente wat in November 2024 gelegitimeer is, is reeds georden. Ds Tanya Maartens het ’n beroep na Gemeente Klerksdorp-Wilkoppies aanvaar en is op 12 Januarie georden. Ds Iwana Hartmann het ’n beroep na Gemeente Pretoria-Oos aanvaar en is op 9...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
Ouderling-skriba AJ Willemse berig in De Hervormer van 15 Oktober 1925 oor Gemeente Roossenekal se nagmaalsviering van September. Oom Adam, ’n onderwyser by Witkleifonteinskool, span sy woorde netjies in met pragtige Afrikaans. Die opkoms was so goed as nog ooit...
by Prof Jaco Beyers (Hoof: UP se Departement Godsdiensstudies) (Gemeente Centurion-Oos) | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
Prof Jaco Beyers, adjunkdekaan van die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria het op 16 April 2025 die geleentheid gekry om sy professorale intreerede te lewer. Dit is ‘n besondere geleentheid vir dié akademici/universiteitsdosente wat...