Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Kom ons veg

Kom ons veg

by Ds Marius Bacon (Emeritus/Gemeente Delareyville) | Donderdag, 11 Junie, 2026 | Die Hervormer, Junie/Julie 2026, Jaargang 119, Nommer 3

Lees: 2 Konings 14: 8 Einde Februarie 2026 het Amerika besluit om saam met Israel oorlog teen Iran te voer. Dit het gelyk asof die res van die wêreld gedink het dat dit een van pres Trump se kortstondige bevliegings was. Helaas! Toe nie. Die oorlog wat beloof is om...
Geregtigheid in die oog van die waarnemer

Geregtigheid in die oog van die waarnemer

by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Donderdag, 11 Junie, 2026 | Die Hervormer, Junie/Julie 2026, Jaargang 119, Nommer 3

Die bekende frase beauty lies in the eye of the beholder het bekendheid verwerf danksy die Ierse skrywer, Margaret Wolfe Hungerford, wat dit in haar roman, Molly Bawn, wat in 1878 gepubliseer is, gemunt het. Lank voor Hungerford se roman gepubliseer is, het William...
Bewyse vir die misterie

Bewyse vir die misterie

by Prof Jaco Beyers (Adjunkdekaan: Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria) | Donderdag, 11 Junie, 2026 | Die Hervormer, Junie/Julie 2026, Jaargang 119, Nommer 3

Net laas week sê iemand vir my: ’n Mens kan ook deesdae niks meer glo tensy jy dit in jou hande vashou nie. Dit is in ons menslike natuur om bewyse te wil hê. Die wêreld maak dit nie vir ons makliker om anders te funksioneer nie. Met die oorvloed van valse en halwe...
Stoepstories: Die stryd vir ’n sitplek

Stoepstories: Die stryd vir ’n sitplek

by Oupa Stoep | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2

Ontstigte Ockie van Oorlogspoort vra: Beste Oupa Stoep, ek en my vrou is geseënd met vyf kindertjies, onder andere ’n drieling. Almal is nog op laerskool. Dit verg militêre maneuvers om almal aangetrek en reg te kry om op ’n Sondag kerk toe te gaan. Ons is altyd op...
Kom studeer Teologie by die HTK

Kom studeer Teologie by die HTK

by Redaksie | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2

Die Universiteit van Pretoria (UP) se aansoeke om Teologie te studeer het reeds geopen. Is dit dalk iets waaraan jy sou belangstel? Die Hervormde Teologiese Kollege (HTK) nooi jou uit om aansoek te doen om Teologie te studeer, waar jy saam met ander jong gelowiges jou...
Die stertjie van die “Blitspos”!

Die stertjie van die “Blitspos”!

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2

Vir die afgelope 18 jaar sirkuleer Blitspos weekliks deur middel van e-pos. Tans bereik dit bykans 4 000 individue. Sedert Oktober 2025 het die nuusbrief egter ’n nuwe stertjie bygekry met die naam Blitsflits. Die afdeling Kerklike Kommunikasie het die Hervormde...
Die Hervormde Kerk voor die spieël: Navorsing onthul spanning tussen tradisie en ’n missionale toekoms

Die Hervormde Kerk voor die spieël: Navorsing onthul spanning tussen tradisie en ’n missionale toekoms

by Dr Johan Bester (Randfontein Midpark/SGB) | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2

Die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) bevind haar tans by ’n deurslaggewende kruispad, waar die roemryke tradisies van die verlede in direkte botsing kom met die eise van ’n vinnig veranderende, moderne samelewing. Dit is die kernboodskap wat na vore kom...
Tuiskoms: van gemeente na gemeenskap

Tuiskoms: van gemeente na gemeenskap

by Ds Rue Hopley (Wapadrant) | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2

Daar is ’n verskil tussen ’n gemeente en ’n gemeenskap. ’n Gemeente is belangrik. Dit is waar ons bid, sing, luister, dien en saam die Here aanbid. Dit is waar ons kinders gedoop en ons geliefdes begrawe word, en waar ons aan die Here se tafel sit. Dis waar ons leer...
Die water is nog altyd daar!

Die water is nog altyd daar!

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2

Dit alles het begin oor ’n koppie koffie by die Grieks-Ortodokse kerk oorkant die Universiteit van Pretoria. Die vraag wat na vore gekom het, was: Wat beteken kerkplanting vir die Hervormde Kerk in 2026? Daar is allerlei gedagtes en vrae wat by ’n mens opduik wanneer...

Het jy al ’n Bybel vir iemand gegee?

by Dr Gerhard Lindeque (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2

Toe vra Jesus vir die twaalf: “Wil julle nie ook weggaan nie?” Simon Petrus het Hom geantwoord: “Here, na wie toe sal ons gaan? U het die woorde wat die ewige lewe gee” (Joh 6: 67-68, AFR83). Petrus se antwoord in hierdie teks is ’n bevestiging dat dit wat Jesus...
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

1 + 6 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons