by Ds Stephen de Beer (Gemeente Noordwestelike Pretoria/Komitee vir Diakonaat) | Donderdag, 11 Junie, 2026 | Die Hervormer, Junie/Julie 2026, Jaargang 119, Nommer 3
In Lukas 6: 36 (AFR2020) roep Jesus gelowiges op om barmhartig te wees soos julle Vader barmhartig is. Dit word egter al hoe moeiliker om standhoudend barmhartig te wees op terreine waar dit regtig nodig is. Op gemeentevlak werk gemeentes hard om ’n verskil in hul...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Donderdag, 11 Junie, 2026 | Die Hervormer, Junie/Julie 2026, Jaargang 119, Nommer 3
Die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) van die Hervormde Kerk wat in Oktober 2025 in Midstream vergader het, het ’n Geloofsverklaring uitgereik as getuienis teenoor die owerheid en al die inwoners van Suid-Afrika. Dit dien ook as riglyn vir die Kerk se verstaan van...
by Redaksie | Donderdag, 11 Junie, 2026 | Die Hervormer, Junie/Julie 2026, Jaargang 119, Nommer 3
U is met my Ek het die Here altyd voor oë. Hy is aan my regterhand; ek sal nie wankel nie. Daarom is my hart bly en my tong jubel, ja meer, ek het die verwagting dat my liggaam sal lewe, want U sal my nie aan die doderyk oorlaat nie; U sal nie toelaat dat u troue...
by Ds Marius Bacon (Emeritus/Gemeente Delareyville) | Donderdag, 11 Junie, 2026 | Die Hervormer, Junie/Julie 2026, Jaargang 119, Nommer 3
Lees: 2 Konings 14: 8 Einde Februarie 2026 het Amerika besluit om saam met Israel oorlog teen Iran te voer. Dit het gelyk asof die res van die wêreld gedink het dat dit een van pres Trump se kortstondige bevliegings was. Helaas! Toe nie. Die oorlog wat beloof is om...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Donderdag, 11 Junie, 2026 | Die Hervormer, Junie/Julie 2026, Jaargang 119, Nommer 3
Die bekende frase beauty lies in the eye of the beholder het bekendheid verwerf danksy die Ierse skrywer, Margaret Wolfe Hungerford, wat dit in haar roman, Molly Bawn, wat in 1878 gepubliseer is, gemunt het. Lank voor Hungerford se roman gepubliseer is, het William...
by Prof Jaco Beyers (Adjunkdekaan: Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria) | Donderdag, 11 Junie, 2026 | Die Hervormer, Junie/Julie 2026, Jaargang 119, Nommer 3
Net laas week sê iemand vir my: ’n Mens kan ook deesdae niks meer glo tensy jy dit in jou hande vashou nie. Dit is in ons menslike natuur om bewyse te wil hê. Die wêreld maak dit nie vir ons makliker om anders te funksioneer nie. Met die oorvloed van valse en halwe...
by Oupa Stoep | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2
Ontstigte Ockie van Oorlogspoort vra: Beste Oupa Stoep, ek en my vrou is geseënd met vyf kindertjies, onder andere ’n drieling. Almal is nog op laerskool. Dit verg militêre maneuvers om almal aangetrek en reg te kry om op ’n Sondag kerk toe te gaan. Ons is altyd op...
by Redaksie | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2
Die Universiteit van Pretoria (UP) se aansoeke om Teologie te studeer het reeds geopen. Is dit dalk iets waaraan jy sou belangstel? Die Hervormde Teologiese Kollege (HTK) nooi jou uit om aansoek te doen om Teologie te studeer, waar jy saam met ander jong gelowiges jou...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2
Vir die afgelope 18 jaar sirkuleer Blitspos weekliks deur middel van e-pos. Tans bereik dit bykans 4 000 individue. Sedert Oktober 2025 het die nuusbrief egter ’n nuwe stertjie bygekry met die naam Blitsflits. Die afdeling Kerklike Kommunikasie het die Hervormde...
by Dr Johan Bester (Randfontein Midpark/SGB) | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2
Die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) bevind haar tans by ’n deurslaggewende kruispad, waar die roemryke tradisies van die verlede in direkte botsing kom met die eise van ’n vinnig veranderende, moderne samelewing. Dit is die kernboodskap wat na vore kom...