by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | April 2019 Jaargang 112, Nommer 1
Na aanleiding van die tragedie wat hom op 1 Februarie by Hoërskool Driehoek afgespeel het, het die redaksie dr Wimpie van Schoor van Primrose-Oos gevra om te skryf oor die gevoelens van ’n ouer wat ’n kind verloor het. Hy het hierdie teks geskryf presies een jaar na...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | April 2019 Jaargang 112, Nommer 1
Dr Wim Dreyer By die emeritaat van ’n gewaardeerde kollega soos Natie van Wyk, is dit gepas om ’n paar kantaantekeninge (marginalia) ten opsigte van sy teologiese bydrae te maak. Ignatius William Charles van Wyk is op 28 September 1953 in Johannesburg gebore. Hy is...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | April 2019 Jaargang 112, Nommer 1
Dr Wim Dreyer Die geskiedenis van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika begin (soos reeds voorheen aangetoon) by 1824. Deur die loop van 2024 kan die Hervormde Kerk twee eeue van kerkwees in Afrika herdenk. Die kerklike ontwikkeling na die Groot Trek is in ’n...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | April 2019 Jaargang 112, Nommer 1
Dr Tanya van Wyk Die vraag oor die dood is altyd met ons. Veral ook nou, omdat religieuse gemeenskappe toenemend gevra word om opinies oor genadedood te formuleer. Gedurende 2017 het twee publikasies in Afrikaans verskyn wat ’n besondere indruk op my gemaak het as...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | April 2019 Jaargang 112, Nommer 1
Tessa Oppermann Hoe het dit skielik laat geword? Die oggend was so lank en stil, die middag ruim en warm en gul. Die afdraand van die dag is kil. Hoe het dit skielik laat geword? (Olga Kirsch) Emeritaat, aftrede, afskaling – is dit noodwendig ’n kille afdraand, of lui...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | April 2019 Jaargang 112, Nommer 1
Dr Johan van Staden ’n Volbank van die hooggeregshof in Pretoria het op 8 Maart ’n eenparige uitspraak gelewer ten gunste van Laurie Gaum en drie ander (wat ’n groep van 11 lidmate verteenwoordig) teen die NG Kerk. Om kommentaar in Die Hervormer te lewer op ’n ander...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | April 2019 Jaargang 112, Nommer 1
Ds Etienne Fourie Na aanleiding van die onlangse kontroversie oor ’n profeet wat hier in Suid-Afrika kwansuis iemand uit die dood opgewek het, is dit seker nie onbillik nie dat mense begin vra: Wat is nou eintlik die ware kerk? Hoe weet ’n mens of iemand ’n...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | April 2019 Jaargang 112, Nommer 1
Ds Anna-Marie Kloppers, Rustenburg Jac van Belkum Dit het gebeur sodat die uitspraak van die profeet vervul sou word: Sê vir Sion: Kyk, jou Koning kom na jou toe; Hy is nederig en Hy ry op ’n donkie, op die vul van ’n pakdier. (Matteus 21: 4) Lees in die Ou Testament...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | April 2019 Jaargang 112, Nommer 1
Ds Willem Sauer Ek sit saam met die ma van ’n tienerseun wat kanker het. Hoe hard, banaal klink dit nie, wat kanker het… Hy ly al vir langer as ’n dekade aan die siekte. Vir langer as ’n dekade word hulle permanent gekonfronteer deur die werklikheid van kanker. Ek sit...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | April 2019 Jaargang 112, Nommer 1
Dr Gerhard Nel Wanneer ons die woord paasfees hoor, roep dit veral beelde van die lyding van ons Here, in besonder die kruisiging, op. Daarom gaan die oordenking van die Paasgebeure ook dikwels met ’n gevoel van somberheid gepaard omdat ons baie bewus is van die...