by Dr Elritia le Roux (Duitsland) | Woensdag, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Op 14 Augustus 2019 het die jaarlikse simposium van die Tydskrif vir Hervormde Teologie (THT) by Gemeente Philadelphia plaasgevind. Vanjaar was die teologie van Karl Barth in fokus. Die THT-simposiums is ’n voortsetting van die Reformatoriese ideaal dat teologie ad...
by Redaksie | Woensdag, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Gebruik woorde, indien nodig… Dr Gerhard en Pelica Nel Moeder Teresa se treffende uitspraak sal seker altyd bly voortleef en ons inspireer: Gaan en verkondig die evangelie van die redding van Jesus Christus en, indien nodig, gebruik woorde. Daar was aanvanklik...
by Dr Frikkie Labuschagne (Hoof: Sentrum vir Gemeentelike Bediening, Algemene Sekretaris van die AKV) | Woensdag, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Kerklike onderrig beteken dat lidmate toegerus en begelei word om as dissipels van Jesus Christus die evangelie met woord en daad na alle mense te bring. Die geestelike vorming van lidmate en kerklike onderrig in die algemeen is ’n saak wat deurlopend op verskillende...
by Redaksie | Woensdag, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Ek hoop op God U het gehoor hoe ek smeek: “Moet tog nie afsydig staan nie, gee uitkoms en red my!” U het na my toe gekom toe ek geroep het, U het gesê: “Moenie bang wees nie!” U verdedig my saak, Here, U red my lewe. (Klaagliedere 3: 56-58) Dié wat die Here wil...
by Ds Danie Malan (Johannesburg) | Woensdag, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Die Here is goed vir wie op Hom bly hoop, vir die mens wat na sy wil vra; dit is goed om geduldig te wag op die hulp van die Here (Klaagliedere 3: 25-26). Lees Klaagliedere 3 Deur die eeue het gelowiges geworstel met die vraag: Hoekom gebeur slegte dinge met goeie...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Woensdag, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
In die slegste tye, wanneer die ergste dinge om ons gebeur, moet ons steeds onthou: Selfs op die slegste plek op aarde is almal nie sleg nie. Jý kan daardie uitsondering, daardie vars briesie van God se liefde en genade wees. Daardie dag het die gesprek by die...
by Dr Elritia le Roux (Duitsland) | Woensdag, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
Die afskuwelike geweld teen vroue, kinders en vreemdelinge wat die afgelope maand weer geskok het, roep om ’n oomblik se stilte en besinning. Die boosheid wat manifesteer in sinnelose geweld wat geen waarde aan die lewe van ’n mens heg nie, herinner my aan NP van Wyk...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Donderdag, 29 Augustus, 2019 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6
Dis amper die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika se Algemene Kerkvergadering (Sondag 22 tot Donderdag 26 September 2019) en ek wou al lankal ’n aftelling met geskiedenisbrokkies tot die opening aanpak – en toe het dr Wouter van Wyk, sekretaris van die Kommissie...
by Oupa Stoep | Woensdag, 28 Augustus, 2019 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6
Beste Oupa Stoep: Ek het grootgeword in ’n stadsgemeente waar almal suutjies Sondaeoggende by die kerkgebou inglip en gou op die eerste beste plek gaan sit terwyl hulle hoop niemand sien hulle nie. Nou die ander Sondag beland ek en my man vir die eerste keer in Oupa...
by Redaksie | Woensdag, 28 Augustus, 2019 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6
Die Tussenkerklike Raad, bestaande uit verteenwoordigers van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, die Nederduitse Gereformeerde Kerk en die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika, het op 18 Julie die Sinode van Dordtrecht 400 jaar gelede herdenk. ’n Dag lank het...