Sondag 16 Augustus – Jy het ’n plek by God
Efesiërs 1: 1-14Ons gebruik maklik die woorde gemeenskap van gelowiges. Waarna verwys dit? Wat is dit? Wie kan daaraan behoort? Watter kenmerke moet so ’n gemeenskap vertoon of uitleef? Watter tipe lewenswyse en optredes moet sigbaar wees? Ons gaan...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Sondag 16 Augustus – Jy het ’n plek by God
Efesiërs 1: 1-14Ons gebruik maklik die woorde gemeenskap van gelowiges. Waarna verwys dit? Wat is dit? Wie kan daaraan behoort? Watter kenmerke moet...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Ds Dries Beukes vier 50 jaar!
Op 1 Junie 2025 het Gemeente Swartkop saam met ds Dries Beukes sy 50-jarige ampsjubileum gevier. Tydens hierdie 50-jarige viering gebruik ds Beukes Jeremia 18: 1-10, die verhaal van die pottebakker,...
Die spykers in Kajafas se beenderekissie
In 1990 het argeoloë in ’n eerste-eeuse graf in Jerusalem ’n ossuarium ontdek met die naam Kajafas wat daarop gegraveer is. Die enigste verwysing na Kajafas in Bybelse sowel as buite-Bybelse rekords...
Die Eendrachtkring verkeer gesellig saam
Is jy dalk ’n emerituspredikant of predikanteweduwee? Dan is dit nou die tyd om by die Eendrachtkring aan te sluit, of soos ds Kalla Fourie dit noem: die ouerwordendes! Die Eendrachtkring het op 8...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
’n Lewe gebou op ’n vaste rots
Wêreldbiddag vir Vroue is vanjaar op die gebruiklike eerste Vrydag van Maart wêreldwyd gevier op 5 Maart 2021. Die land wat 2021 se tema, ’n Lewe gebou op ’n vaste rots, voorberei het vir...
Het Salome hier vir Herodes gedans?
Hongaarse argeoloë maak daarop aanspraak dat hulle waarskynlik die dansvloer in Machaerus gekry het waar Salome gedans het vir die prys om Johannes die Doper se kop in ’n skottel te kry (Matt 14:...
God se opdrag – my verhouding met die natuur
Kom ek wees eerlik, ek is nie veel van ’n televisiemens nie en ek kyk ook nie dokumentêre films nie. My Octopus Teacher is egter die een-keer-in-’n-leeftyd-uitsondering. Dit is ’n meesterstuk...
5% van ons is weg
Die matriekuitslae bevestig wat ons almal geweet het sou kom: Minder matrikulante het die paal gehaal. Te midde van teleurstelling en verwyte gemik teen die Departement, skole en Covid-19, en in ons...
Wat laat jou huil?
Wat laat jou huil? Watter dinge maak die sluise oop sodat die trane onbeheers vloei en die seer net nie wil wyk nie? Ek redigeer iemand se begrafnisbrief, en skielik rol die trane. Ag Here, daar is...
Soepel genoeg?
Twee onverwante beelde bly my by: ’n video van ’n tenkskip waarvan die boeg in stormsee knak en soos ’n melktand wat wissel rondswaai, en die fliek wat sonder twyfel in die ry staan vir ’n handvol...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















