Woensdag 16 September – Vind rus in God
Matteus 6: 25-34Hoe belangrik is dit vir jou om te rus, om te herlaai? Hierdie kan dalk klink na ’n maklike vraag met ’n maklike antwoord, maar in die tyd waarin ons leef raak dit al hoe belangriker en ongelukkig al moeiliker. In ’n wêreld waar...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Woensdag 16 September – Vind rus in God
Matteus 6: 25-34Hoe belangrik is dit vir jou om te rus, om te herlaai? Hierdie kan dalk klink na ’n maklike vraag met ’n maklike antwoord, maar in...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Doeke
Doeke het in die Nuwe Testamentiese tyd ’n belangrike rol in die normale gang van die lewe gespeel. Met die geboorte van Jesus lees ons dat Hy in doeke toegedraai is. Dit was ’n algemene gebruik in...
My ervaring van die bediening as ’n nuwe predikant
Hierdie is ’n rou, eerlike weergawe van my ervaring om in diens van die Here te wees. Gemeente Meyerton-Suid was nog altyd my gemeente. Dit is waar ek gedoop is, grootgeword het, belydenis van...
As lewe ’n keuse word
Op 23 Februarie 2026 het die bekende Suid-Afrikaanse verhoog- en televisiepersoonlikheid, Ian von Memerty op die ouderdom van 61 jaar sy lewe beëindig in ’n Johannesburgse hotel. Wat sy dood uniek...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Helde van gister én vandag!
’n Groepie kinders het ’n ouetehuis besoek, en aan die einde van die besoek wou een van die inwoners weet of hulle enige vrae het. Ja, het ’n dogtertjie geantwoord, Hoe oud is oom? 98, het die oom...
Geseënd om ’n vrou te wees
The fact that I am a woman does not make me a different kind of Christian, but the fact that I am a Christian makes me a different kind of woman. Hierdie is die woorde van die bekende...
“Die Bybel sê…”
In een van my teologieklasse het ’n professor ons uitgedaag op ’n manier wat ek nooit sal vergeet nie. Ek onthou hoe hy ons gevra het om hom van ons geloof te oortuig sonder om enigsins na die Bybel...
Jy word doof! Jy stomp af!
Gedurige besigwees is soos aanhoudende geraas – dit maak jou doof. Jy hoor naderhand nie meer nie. Geloof gebeur net waar jy kan hoor en kom van dit waarna jy luister. Mense wat moeilik hoor, besef...
’n Leenpreek is geen verleentheid nie
Ek het gedink ek is geseën met kollegas wat saamwerk aan preke en erediensinkleding. In my bediening was ons uit die staanspoor ’n span. Ons het gereeld byeengekom om oor Sondag se erediens te...
Verleë oor Israel?
Onlangs is daar oor die radio vir gelowige mense se menings gevra oor die stand van sake in die Midde-Ooste, en spesifiek oor hul siening van Israel. Talle mense het geantwoord dat hul dominees die...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Kerkwees in Dorsland: Getrou onderweg in ’n veranderende landskap
Kerkwees in Namibië het ’n besondere karakter. In die gemeentes van die Ring van Dorsland word dit sigbaar in lidmate wat, ondanks groot afstande en ekonomiese druk, steeds hul plek inneem; in...
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer


















