Dokumente by Kerkorde

Beroepsdokumente

Kerkrade mag slegs van hierdie beroepsbriewe gebruik maak (selfs in die geval van die hernuwing van ’n ooreenkoms), en word ook aangemoedig om die vorms elektronies in te vul. Die bladsye wat geteken moet word moet asseblief uitgedruk word vir handtekeninge, geskandeer word, en saam met die res van die dokumente elektronies teruggestuur word na karen@nhk.co.za. Die oorspronklike en gewaarmerkte kopieë moet ook na Gemeente Derdepoort koerier word, by Swaanstraat 129, East Lynne, Pretoria, 0186.

Kontrakte