Blog
Maandag 16 Maart – Tele-liefde
Matteus 7: 12; 22: 39 (AFR53) In die tye waarin ons leef, bly dit vir my verstommend wat ons oor...
Verleë oor Israel?
Onlangs is daar oor die radio vir gelowige mense se menings gevra oor die stand van sake in die Midde-Ooste, en spesifiek oor hul siening van Israel. Talle mense het geantwoord dat hul dominees die hele krisis in die Midde-Ooste ignoreer asof dit nie bestaan nie....
Sosialemediapersoonlikheid Chantel Struwig gesels oor geloof en selfbeeld
Karre begin reeds amper ’n uur voor die aanvang van ’n ma-en-dogteraand op 16 Mei 2025 by Gemeente Pretoria-Oos by die parkeerterrein arriveer. Daar is lank uitgesien na hierdie samewerkingsprojek tussen Gemeentes Pretoria-Oos, Swartkop, Centurion-Oos, Philadelphia en...
Ds Dries Beukes vier 50 jaar!
Op 1 Junie 2025 het Gemeente Swartkop saam met ds Dries Beukes sy 50-jarige ampsjubileum gevier. Tydens hierdie 50-jarige viering gebruik ds Beukes Jeremia 18: 1-10, die verhaal van die pottebakker, om te probeer aantoon dat die pottebakker nie gefrustreerd raak met...
Die spykers in Kajafas se beenderekissie
In 1990 het argeoloë in ’n eerste-eeuse graf in Jerusalem ’n ossuarium ontdek met die naam Kajafas wat daarop gegraveer is. Die enigste verwysing na Kajafas in Bybelse sowel as buite-Bybelse rekords is Kajafas, die hoëpriester van die tempel in Jerusalem toe Jesus...
Die Eendrachtkring verkeer gesellig saam
Is jy dalk ’n emerituspredikant of predikanteweduwee? Dan is dit nou die tyd om by die Eendrachtkring aan te sluit, of soos ds Kalla Fourie dit noem: die ouerwordendes! Die Eendrachtkring het op 8 Mei 2025 saam gekuier by Gemeente Wonderboompoort, en toe ook die...
Aanstoot
Daar is dalk nie baie van ons wat Gary Lineker ken nie? Dié van ons wat Engelse Voetballiga-vrate is sal dalk weet dat hy BBC se Match of the Day aanbied. So gewild is Lineker, sportaanbieder, dat hy by verre die BBC se bes betaalde omroeper op radio en televisie is....
Kom spook saam by die museum!
’n Familiepiekniek onder die sterre met kultuur, geskiedenis en spookstorievertellings as bestanddele... Dit is als wat jy op Saterdag 24 Mei by die SP Engelbrecht-museum in Eloffsdal kan verwag. Daar was ’n tyd, lank, lank gelede, toe mense nog nie aan TV- of...
’n Ruimer pastorie
’n Pastorie se gerief en veral ruimte was nog altyd vir ons ’n kosbare voorreg. Genoeg slaapplek vir die familie as hulle kom kuier. Meer as genoeg speelruimte vir die kinders en hul maats wat gereeld hier oornag. Maar kinders word ouer, en hulle verlaat een-een die...
“Ek vat jul hand, Bronkhorstspruit,” sê God
Elke gemeente gaan deur ’n tyd van seer as hul dominee van soveel jare emeritaat aanvaar. Hulle was lief vir hom, het vasgegroei aan hom en gehou van sy bedieningstyl. So het Gemeente Bronkhorstspruit dit in Desember 2023 beleef. Maar die dieper seer sou kom met die...
Teken in
Office Hours
Daily – 9:30 am to 6:30 pm
Sunday – 08:00 am to 11:30 am
Holidays – 08:00 am to 3:00 pm











