Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika

Ons droom is dat alle mense in Jesus Christus sal glo as hoop vir die wêreld, en daarom is dit die Kerk se missie om die evangelie van Jesus Christus te vier, die gemeenskap van gelowiges te beoefen, diens te lewer, en getuienis te lewer oor die hoop wat in ons leef.

AANTAL GEMEENTES

HOEVEELHEID GEMEENTE-PREDIKANTE

HOEVEELHEID GEMEENTE-PREDIKANTE

Dinsdag 25 Augustus – As ’n gelowige eerlik kyk na kompromie…

Openbaring 2: 12-17Pergamum was ’n stad van mag en aanbidding waar die Romeinse keiser as god vereer is, met tempels vir Zeus, Dionysus en Asklepios wat die landskap oorheers het. In dié stad vol geestelike druk het ’n klein gemeente probeer getrou bly en Jesus Christus erken dit: Ek ken die plek waar julle bly, daar waar die troon van die Satan is (Op 2: 13a) Hy prys hulle vir hul getrouheid, selfs toe Antipas vir sy geloof gesterf het. Maar Jesus spreek hulle ook aan: ...Ek het ’n paar dinge...

read more

Lees saam

So spreek die Here

So spreek die Here

Indien enigiemand tien jaar gelede vir my gesê het dat ek ’n predikant sou word, sou ek waarskynlik vir daardie persoon gelag het. Maar hier is ek vandag. Die predikant van Gemeentes Glencoe en...

Doeke

Doeke

Doeke het in die Nuwe Testamentiese tyd ’n belangrike rol in die normale gang van die lewe gespeel. Met die geboorte van Jesus lees ons dat Hy in doeke toegedraai is. Dit was ’n algemene gebruik in...