Dokumente by Kerkorde
Aktes
- Akte van losmaking by aanvaarding van beroep
- Akte van losmaking by aanvaarding van besondere opdrag
- Akte van losmaking by benoeming as teologiedosent
- Akte van losmaking by afhandeling van besondere opdrag
- Akte van losmaking by die opheffing van standplaas
- Akte van losmaking by emigrasie (1)
- Akte van losmaking by emigrasie (2)
- Akte van losmaking by mediese ongeskiktheid
- Akte van losmaking by voltydse studieverlof
- Akte van losmaking uit standplaas op eie versoek
- Akte van losmaking by die beëindiging van gemeentelike dienswerk van die predikant
- Ontheffing
- Ordening
- Toelating
Beroepsdokumente
- Erkenning van ontvangs van beroepsbrief
- Akte van goedkeuring van beroep
- Beroepsbrief plus benoeming
- Verklaring dat beroep afgekondig is
- Versorgingsvoordele plus benoeming
Kerkrade mag slegs van hierdie beroepsbriewe gebruik maak (selfs in die geval van die hernuwing van ’n ooreenkoms), en word ook aangemoedig om die vorms elektronies in te vul. Die bladsye wat geteken moet word moet asseblief uitgedruk word vir handtekeninge, geskandeer word, en saam met die res van die dokumente elektronies teruggestuur word na karen@nhk.co.za. Die oorspronklike en gewaarmerkte kopieë moet ook na Gemeente Derdepoort koerier word, by Swaanstraat 129, East Lynne, Pretoria, 0186.
Ooreenkomste
Kontrakte
Pligstate
- Diaken
- Diakensvergadering
- Hulpkassier
- Kassier
- Kategeet
- Kategesehoof
- Kolporteur
- Koster
- NHSV voorsitter en visevoorsitter
- Orrelis
- Ouderling
- Sekretariële beampte
- Sekretaris van die diakensvergadering
- Sekretaris van die ouderlingevergadering
- Skriba
- Skriba vir registrasie
- Voorsitter van die diakensvergadering
- Voorsitter van die finansiële komitee
- Voorsitter van die ouderlingevergadering