Menings

Warmplek

Warmplek

Daar gaan al hoe meer stemme op dat aardverwarming nie ons skuld is nie. Daardie stemme sluit selfs Nobelpryswenners in. Aardverwarming is ’n gegewe, maar wat betwis word, is of ons industrieë regtig kweekhuisgasse afgee wat verwarming van die planeet veroorsaak. Die...

read more
Anders aanmekaargesit

Anders aanmekaargesit

Om die een of ander onverklaarbare rede, is daar van ons wat neersien op mense met gebreke, of – om die polities korrekte term te gebruik – gestremdes. “Differently abled” eerder as “disabled”, het die Engelse my geleer. Ek onthou hoe in die Underground – ek dink dit...

read more
In Paulus se voetspore

In Paulus se voetspore

In Julie vanjaar het ek die voorreg gehad om die jaarlikse kongres van die European Association of Biblical Scholars by te woon, wat hierdie jaar in Sirakuse, Sicilië aangebied is. Aanvanklik is ’n mens dankbaar en verheug oor ’n week se onderbreking van die...

read more
God práát met my!

God práát met my!

Skoonpa was gelukkig ouderling in die NG Kerk en nooit in mý kerkraad nie. Want pa Chris was kwáái! Ek kén kwaai lidmate, só goed dat ek al daaraan gedink het ek kon my uitgee as gesout. Pa Chris het ’n sêding gehad: Issít? met die tweede “i” lank uitgerek. Dan weet...

read more

Skrywers

Ds Willie Botha

Ds Willie Botha

Australië

Ds C Johann de Bruin

Ds C Johann de Bruin

Kurator van die SP Engelbrecht-museum

Ds Willem Dreyer

Ds Willem Dreyer

Delareyville

Mariëtte du Plessis

Mariëtte du Plessis

Lidmaat van Gemeente Rooihuiskraal

Dr Deon du Toit

Dr Deon du Toit

Pierneef, dosent HTK

Ds Erika Ferreira

Ds Erika Ferreira

Bellville

Ds Liza Jansen

Ds Liza Jansen

Gemeente Witbank-Suid

Ds Hennie la Grange

Ds Hennie la Grange

Gemeente Kampersrus

Dr Elritia le Roux

Dr Elritia le Roux

Gemeente Middelburg

Tessa Oppermann

Tessa Oppermann

Afdeling Kerklike Kommunikasie

Ds Kobus Pienaar

Ds Kobus Pienaar

Kruin

Tiaan Ras

Tiaan Ras

Ds Hennie van der Linde

Ds Hennie van der Linde

Vliegepoort

Ds Carusta van der Merwe

Ds Carusta van der Merwe

HTK/Noordwestelike Pretoria

Dr Tanya van Wyk

Dr Tanya van Wyk

Universiteit van Pretoria / Nederlandssprekende Gemeente

Dr Wouter van Wyk

Dr Wouter van Wyk

Sekretaris: Kommissie van die AKV