by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Monday, 28 October, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7
Ek wou weet wie die onbekende man is wat in ’n outydse ronde portretraam (SPEMG no 274) na ons afkyk in die Kerkmuseum. Met ’n lang leer kon my dogter, Taneli, dit bereik en agterop sy naam lees. Nogal ’n belangrike ou skoolmeester, mnr Hendrik Stiemens! Dis gepas dat...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Tuesday, 4 June, 2024 | Die Hervormer, Junie/Julie 2024, Jaargang 117, Nommer 3
Vier dae na Uniewording in Suid-Afrika gebeur daar iets in ’n klein Dorslandtrekkerdorpie in die suidweste van Angola, of soos die ou mense gesê het, Portugees Wes-Afrika, wat rare voorwerpe – nou in die SP Engelbrecht-museum – saambind. Volgens tradisie het die...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Monday, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
Sonja Herholdt sing liedjieboer Anton Goosen se verlangwoorde: Vat my terug (saam) na die Blouwaterberge … Van heinde en verre kom die kapkarre aan. Die vosperde galop dat die stofduiwels staan. Naby die groot tent hoor jy die gesing. Die blaaslong se kerm in...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Monday, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Het jy al ’n begraafplaas gelees? Om grafkuns se simboliese betekenis te verstaan, gee inligting oor ons mense se geloof en lewensopvattings. As jy grafkuns kan verstaan, kyk jy met ander oë na grafstene! Onthou jy toe jy as klein kind leer lees het? Eers was dit...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Tuesday, 30 January, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8
’n Nuwe lied in ons moedertaal. 80 jaar gelede is die eerste Afrikaanse Psalm- en Gesangboek in gebruik geneem, volgens aanbeveling van die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering plegtig op Hervormingsondag 29 Oktober 1944 of ’n Sondag so na daaraan as moontlik....