by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Monday, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
Die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering het tydens ’n vorige vergadering (1 Maart 2024) besluit dat ’n skrywe aan gemeentes van die Hervormde Kerk gestuur sal word, wat handel oor aktuele aangeleenthede in Suid-Afrika in die aanloop tot die nasionale verkiesing...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Monday, 1 April, 2024 | April 2024, Jaargang 117, Nommer 1, Die Hervormer
Die eerste Algemene Kerkvergadering het van 2 tot 18 November 1824 in Kaapstad sitting geneem. Deur die loop van 2024 herdenk die Hervormde Kerk hierdie historiese gebeurtenis twee eeue gelede. Die 1824 AKV moes ’n kerkorde opstel, sodat die Kaapse kerk selfstandig en...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Monday, 6 November, 2023 | Die Hervormer, November/Desember 2023, Jaargang 116, Nommer 7
Die aand van 9 Desember 1968 het die wêreldberoemde Switserse teoloog Karl Barth op sy bed gelê. Hy was 82 jaar oud, en besig om te sterf. ’n Paar uur voor sy dood het hy ’n telefoonoproep van sy vriend en kollega aan die Universiteit van Basel, prof Eduard...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Thursday, 28 September, 2023 | Die Hervormer, Oktober 2023, Jaargang 116, Nommer 6
Oktobermaand is nie net die mooiste, mooiste maand nie, maar ook die maand waarin ons die Kerkhervorming herdenk. Is dit nog die moeite werd om na te dink oor die geskiedenis wat vyf eeue gelede in Europa afgespeel het? Het dit nog waarde om ’n “Hervormer” te wees?...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Monday, 7 August, 2023 | Artikels, Stories van hoop
Bykans 200 jaar gelede, op 19 Junie 1824, het die kerkraad van Gemeente Kaapstad aan goewerneur Charles Somerset ’n brief geskryf, met die versoek dat ’n selfstandige “Synode” bymekaar geroep word. Dit was die eerste keer dat dié woord vir ’n kerklike vergadering op...