by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9
Die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering het van 12 tot 15 Januarie ’n bosberaad gehou om die Kommissie se werksaamhede vir die volgende drie jaar te beplan. Die bosberaad het plaasgevind op die Venterskroon-kampterrein, wat deur Gemeente Potchefstroom bedryf...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Maandag, 28 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8
In hierdie aflewering kyk ons na die vooruitgang en verval in die geledere van die Hervormde Kerk. Na die verwoesting van die Tweede Anglo-Boereoorlog het die Hervormde Kerk geleidelik sterker geword. Dit was die resultaat van beter bearbeiding, organisasie en ’n hoë...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Woensdag, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7
In hierdie aflewering fokus ons op die armoede en rebellie van die Afrikaners ná die Tweede Anglo-Boereoorlog, en ander sosiale vraagstukke. Na die Tweede Anglo-Boereoorlog was die Afrikaners verarm. Plase was verwoes, en baie het na die stede verhuis. Geleidelik het...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Woensdag, 28 Augustus, 2019 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6
In hierdie aflewering val die fokus op die verwoesting van land en kerk tydens die Tweede Anglo-Boereoorlog. Na die ontwrigting van die mislukte kerkvereniging (1885-1886) breek die Tweede Vryheidsoorlog in 1899 uit. Die Hervormde Kerk het na die kerkvereniging slegs...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Maandag, 29 Julie, 2019 | Augustus 2019 Jaargang 112, Nommer 5, Die Hervormer
In die vorige aflewering is gekyk na die vestiging van die NG Kerk in die Zuid-Afrikaansche Republiek onder leiding van ds Frans Lion Cachet. In hierdie aflewering kom die Vereniging van die Hervormde Kerk en die NG Kerk (1885-1886) ter sprake. Die afskeiding van die...