by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Friday, 28 February, 2025 | Die Hervormer, Maart 2025, Jaargang 117, Nommer 9
Dit was op ’n redelike laat stadium in my teologiese opleiding dat ek en my medestudente met die naam, Gustavo Gutiérrez, kennis gemaak het – en toe net op ’n baie beperkte wyse. Die een rede hiervoor is dat ’n teologiese kurrikulum altyd volgeprop is: Elke...
by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Tuesday, 28 January, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8
vriende, medesterwendes, moenie huiwer nie; nou hang die lewe nog soos vlees om ons lywemaar die dood beskaam nie; kom saam in my sterf, in my na my vader gaanlaat ons sterf en vergaan en vrolik wees: mý vader het ’n groot bôrdienghuis (Breyten Breytenbach)...
by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Monday, 28 October, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7
Deo Volente – As dit God se wil is. Soos menige Afrikaanssprekende kind wat in ’n Christelike huis grootgeword het, het ek hierdie sinnetjie meermale gehoor. Ek het ook opgelet hoe mense sê: Ek sien jou, DV, môreoggend, by die kantoor. In my kringe het dit beteken, as...
by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Tuesday, 30 January, 2024 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2024, Jaargang 116, Nommer 8
Verandering is so goed soos ’n vakansie, lui die gesegde. Sê wie? het ek al met tye binnemonds gebrom as ek vele veranderinge tegelyk moet verduur, veral sonder kennisgewing. Miskien is dit omdat ek op daardie tye in my lewe “verandering” met “teëspoed” in verband...
by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Monday, 6 November, 2023 | Die Hervormer, November/Desember 2023, Jaargang 116, Nommer 7
Die frase The circle of life is bekend aan enigiemand wat al ooit The Lion King gekyk het. Die begin- en eindtonele waarin ’n leeuwelpie – die volgende geslag – aan die diereryk bekendgestel word, is alombekend en dit is die hooftema van die film. Tydens hierdie...