Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Nuwejaarsvoornemens

Nuwejaarsvoornemens

by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Tuesday, 27 January, 2026 | Artikels, Persoonlike groei

Navorsing het gewys dat die top tien nuwejaarsvoornemens wat deur mense gemaak word, is: Om gewig te verloor Om op te hou om te rook Om by ’n begroting te bly Om meer geld te spaar of te verdien Om ’n beter werk te kry Om meer georganiseerd te wees Om meer te oefen Om...
My ervaring van tuiskoms

My ervaring van tuiskoms

by Rolandi Mc Geer (Gemeente Rustenburg-Tuine) | Tuesday, 20 January, 2026 | Artikels, Persoonlike groei

Ek het nie Hervormd groot geword nie. Al wat ek van die drie susterskerke geweet het, is dat my oupa ’n diaken in die NG Kerk was – nie dat ek geweet het wat ’n diaken is of doen nie. Ek het as jongmeisie ook nie gereeld kerk toe gegaan nie. Die meeste geestelike...
Wees die lig en liefde op jou pad in hierdie wêreld

Wees die lig en liefde op jou pad in hierdie wêreld

by Sanet van Wyk (Tesourier: NHSV Hoofbestuur, Gemeente Montana-Oos) | Monday, 12 January, 2026 | Artikels, Vrouebediening

In vandag se gejaagde lewe voel dit soms asof daar nie genoeg tyd vir onsself, ons gesinne en ons medemens is nie. Verwagtinge en verantwoordelikhede kan oorweldigend raak en soms wonder ons hoe ons alles in balans kan hou. As Christenvroue kan ons egter hoop en...
Slegte evangelie teenoor ware evangelie

Slegte evangelie teenoor ware evangelie

by Dr Hein Delport (Hoof: HTK) | Tuesday, 23 December, 2025 | Artikels, Persoonlike groei

Ons is in daardie stadium van die jaar waar ons ’n ander ritme oral rondom ons sien. Die gewone alledaagse bekende ritme maak plek vir iets anders. Dit voel asof ons nie meer op kalm waters roei nie, maar in ’n stroomversnelling van bruisende witwater ingesleep word...
’n Dominee wat nie leer nie, is nie bekeer nie…

’n Dominee wat nie leer nie, is nie bekeer nie…

by Dr Marina Kok-Pretorius (Gemeente Potchefstroom) | Tuesday, 16 December, 2025 | Artikels, Persoonlike groei

’n Dominee wat nie leer nie, is nie bekeer nie. Sommer vroeg in my teologiese studies het ek met hierdie uitdrukking te make gekry. Vandat ek ’n gemeentepredikant is, des te meer. Om die Bybel te bestudeer en aan te hou leer, kom nie tot ’n einde wanneer ’n predikant...
Kroniek van Rata se Munga-wedren

Kroniek van Rata se Munga-wedren

by Ds Schalk Zastron (Ermelo) | Tuesday, 9 December, 2025 | Artikels, Barmhartigheid

Die Munga-wedren het van 26 November tot 1 Desember plaasgevind. Sewe ryers het hul kragte saamgesnoer om fondse vir Rata in te samel. Ons deelnemers was: Annatjie van Wyk, Riaan Loots, ds Martin Meyer, Alphonso Theron, Chris Reyneke, dr Wouter van Wyk en ds Schalk...
MRCC saai geloofsaad in Mbombela

MRCC saai geloofsaad in Mbombela

by Ds Bheki Patrick Shongwe (MRCC) | Monday, 1 December, 2025 | Artikels, Stories van hoop

Ons is medewerkers in diens van God, en julle is die saailand van God (1 Kor 3: 9, AFR83). Die pad na Gemeente Nelspruit is nie ’n maklike een nie. Dit kronkel deur ruwe terrein en stofpaaie, ver verwyder van die gemak van die stad. Tog is dit elke keer ’n wonderlike...
Hoe lyk opleiding wat beplan vir ’n groeiende kerk?

Hoe lyk opleiding wat beplan vir ’n groeiende kerk?

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Wednesday, 19 November, 2025 | Artikels, Teologiese opleiding

Met die verloop van jare word gewigtige werksaamhede aan die Kuratorium gekoppel en ná afloop van die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) is dit weer die geval. Daar wag nou ’n koersaanduidende projek op die terrein van teologiese opleiding. Die nuutverkose lede van...
Christene in hierdie wêreld: “Volg My!”

Christene in hierdie wêreld: “Volg My!”

by Hannetjie Jansen van Rensburg (NHSV Streekvoorsitter Hoëveld, Gemeente Delmas) | Tuesday, 18 November, 2025 | Artikels, Vrouebediening

Ons as Christengelowiges wat leef met die kruisiging én die opstanding as deel van ons geestelike verwysingsraamwerk, is reeds bewus daarvan dat ons daagliks ’n pad saam met die Here moet stap as verloste kinders van God. Daaglikse introspeksie maak deel uit van...
Van saamwerk tot saamsmelt

Van saamwerk tot saamsmelt

by Gerrit de Vries (Gemeente Rietvallei) | Thursday, 6 November, 2025 | Artikels, Stories van hoop

Einde Maart 2023 het Gemeente Noordelike Pretoria en Gemeente Wonderboompoort besluit om as twee gemeentes saam te werk nadat Gemeente Noordelike Pretoria hul vaste bates (pastorie en kerkgebou) verkoop het. Hierdie samewerkingsooreenkoms het wonderlik gewerk deurdat...
« Older Entries
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons