Warmplek

Warmplek

Daar gaan al hoe meer stemme op dat aardverwarming nie ons skuld is nie. Daardie stemme sluit selfs Nobelpryswenners in. Aardverwarming is ’n gegewe, maar wat betwis word, is of ons industrieë regtig kweekhuisgasse afgee wat verwarming van die planeet veroorsaak. Die...
Die Bloedriviergelofte

Die Bloedriviergelofte

Daar was nog altyd onder ons verskille, en soms ook ernstige geskille, oor hoe die 1938-gelofte op jaarlikse Geloftedagvieringe onthou en gevier behoort te word. Dat dit steeds ons erns is, is goed. Interpretasie van historiese dokumente en -gebeure Die Gelofte soos...
So baie boeke…

So baie boeke…

So baie boeke! Kan julle nie maar party daarvan weggooi nie? Tog vreemd hoe mense verskil. Onlangs besluit ons om op te ruim: Na 41 jaar in dieselfde huis besef ’n mens skielik hoeveel goed êrens ’n lêplek in jou huis gevind het. Kosbare items uit jul kinderjare, wat...
Anders aanmekaargesit

Anders aanmekaargesit

Om die een of ander onverklaarbare rede, is daar van ons wat neersien op mense met gebreke, of – om die polities korrekte term te gebruik – gestremdes. “Differently abled” eerder as “disabled”, het die Engelse my geleer. Ek onthou hoe in die Underground – ek dink dit...
In Paulus se voetspore

In Paulus se voetspore

In Julie vanjaar het ek die voorreg gehad om die jaarlikse kongres van die European Association of Biblical Scholars by te woon, wat hierdie jaar in Sirakuse, Sicilië aangebied is. Aanvanklik is ’n mens dankbaar en verheug oor ’n week se onderbreking van die...
God práát met my!

God práát met my!

Skoonpa was gelukkig ouderling in die NG Kerk en nooit in mý kerkraad nie. Want pa Chris was kwáái! Ek kén kwaai lidmate, só goed dat ek al daaraan gedink het ek kon my uitgee as gesout. Pa Chris het ’n sêding gehad: Issít? met die tweede “i” lank uitgerek. Dan weet...