Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Onhandig, voetloos en half blind: die Kerk

Onhandig, voetloos en half blind: die Kerk

by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Tuesday, 12 July, 2022 | Menings

Ek het my hierdie week weer die dissipels se vraag oor wie die belangrikste persoon in die koninkryk van God is (Matt 18), afgevra. Dit is ’n belangrike vraag om te antwoord, as jy ’n dominee is. Jy moet weet wie eerste aandag moet kry. Goeie bestuur wil dit hê dat ’n...
Verhaal van sewe jaar lange hongersnood in Egipte

Verhaal van sewe jaar lange hongersnood in Egipte

by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Monday, 11 July, 2022 | Artikels, Bybelse argeologie

Langs die ravyn van die Nylrivier is ’n stele gevind wat berig van ’n sewe jaar lange droogte wat oor Egipte gekom het. Die inhoud van die stele is belangrik omdat dit inligting uit die geskiedenis van die Ptolemese regeringstyd bied. Die Ptolemese heerskappy het van...
Die Kodeks van Hammurabi

Die Kodeks van Hammurabi

by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Monday, 27 June, 2022 | Artikels, Bybelse argeologie

Vir eeue lank is gereken dat die Kodeks van Hammurabi die basis gevorm het van die wette in die Ou Testament. In baie opsigte is dit seker nog so, maar geleerdes is deesdae meer geneig om die wette in die Ou Testament te verstaan as ’n appèl op die wette van...
Kindernagmaal – waarom nie?

Kindernagmaal – waarom nie?

by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 21 June, 2022 | Artikels, Jeugbediening

Ek het tot onlangs in die Hervormde gemeente Nkana in Zambië gewerk. Hier gebruik oud en jonk, almal wat in Jesus glo, Nagmaal. Met die eerste Nagmaalbediening daar het die vraag by my opgekom: Moet ek die kinders verbied om Nagmaal te gebruik? Is die Nagmaal dan nie...
Windpompmense

Windpompmense

by Elsie Slabbert (Gemeente Port Elizabeth) | Tuesday, 14 June, 2022 | Artikels, Vrouebediening

Vanoggend vroeg het ons die kop op die plaas uitgeklim om na die sonsopkoms te kyk. Die natuur is so stil en vreedsaam dié tyd van die oggend. Stadig begin die dag breek op die horison en word ’n mens intens bewus van die stilte en die natuur om jou. In die...
Die graf waarop geskryf is: “Moenie oopmaak nie!”

Die graf waarop geskryf is: “Moenie oopmaak nie!”

by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Monday, 13 June, 2022 | Artikels, Bybelse argeologie

Soms maak argeoloë ’n ontdekking wat ’n mens met groot nuuskierigheid laat. So byvoorbeeld is in Benede-Galilea ’n graf ontdek met ’n inskrywing op die grafsteen wat bepaal het: “Moenie oopmaak nie!”. Dié graf is tussen Joodse grafte in die Beit She’arim Nasionale...
Beëindiging van swangerskap

Beëindiging van swangerskap

by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Tuesday, 31 May, 2022 | Menings

Daar was ’n tyd toe mans oortuig was dat hul sperms mikroskopiese mensies was, babas wat net in ’n vrou moes grootword soos ’n vroeggebore kind in ’n broeikas. Sperms was alreeds volwaardig lewe. Vandaar dat masturbasie veroordeel is. Het ’n vrou dan nie swanger...
Al die blomme van môre lê in die sade wat vandag geplant word…

Al die blomme van môre lê in die sade wat vandag geplant word…

by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Tuesday, 31 May, 2022 | Artikels, Vrouebediening

Die rooi papawerblom as simbool van herinnering en hoop het begin by ’n gedig wat geskryf is deur luitenant-kolonel John McCrae. Hy was ’n Kanadese dokter wat in die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen het as dokter vir ’n artillerie-eenheid van die Geallieerde Magte wat...
Laat jul kersies helder skyn…

Laat jul kersies helder skyn…

by Wilna Koekemoer (Sekretaris NHSV Hoofbestuur) | Wednesday, 25 May, 2022 | Artikels, Vrouebediening

Ek het besluit om hierdie jaar elke week net een kas, laai of rak uit te sorteer en reg te pak. Ek kom vandag af op al my kersmaakapparaat wat steeds sorgvuldig weggebêre staan jare na ons doen-dit-self-huweliksonthaal. My gedagtes dwaal ver terug na my beginjaar as...
Voluit kerk van Jesus Christus

Voluit kerk van Jesus Christus

by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Monday, 23 May, 2022 | Menings

Nee, ’n appèl sal nie die NHKA help om eenheid te koester en te bewaar nie. Die eenheid van die NHKA, van die kerk en liggaam van Christus wat die NHKA insluit, word nie gekonstitueer deur en berus ook nie op uitsprake van geregshowe nie. Die liggaam van Christus is...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons