by Ds Wouter van Wyk (jr) (NGK Tygerpoort) | Dinsdag, 15 November, 2022 | Artikels, Kerk in die wêreld
Suid-Afrikaanse kore vaar al vir ’n hele aantal dekades skitterend in internasionale kompetisies en op verhoë. ’n Mens sou selfs verder kon gaan deur te argumenteer dat hierdie liefde vir koormusiek eg deel is van ons Afrikaanse kultuur. So word daar in hierdie...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Maandag, 14 November, 2022 | Menings
Eksteen Botes is dood. Een kollega het só op die nuus gereageer: Eksteen was ’n baie, baie, baie goeie dominee. Hy was. Uit ’n dominee se hoek gesien, was hy ’n “reggeaarde” predikant, ’n woord wat ek vermoed net ons gebruik om te sê ons het vir dié kollega groot...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Maandag, 17 Oktober, 2022 | Artikels, Bybelse argeologie
Soms kom ’n mens ’n uiters seldsame uitdrukking in die Bybel teë waarvan die betekenis nie presies duidelik is nie. Dan maak argeoloë ’n ontdekking van ’n artefak wat skielik lig werp op die bedoeling van so ’n uitdrukking. ’n Sprekende voorbeeld hiervan is die...
by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Woensdag, 12 Oktober, 2022 | Menings
Op een van my onlangse staptogte vang my oog die son wat sak en so tussen die takke en pers blomme van ’n jakarandaboom vir my loer. En my gemoed sê: home (huis/tuis). Dit is só hard en duidelik, ek hoor amper die woord soos dit in my gemoed verskyn. Dit was ’n...
by Tiaan Ras | Maandag, 3 Oktober, 2022 | Menings
Dit was aand en dit was môre, die laaste dag voor die grendelstaat. Die aarde was woes, al was die aarde lank nie meer leeg nie. Die aarde was bewoonbaar, maar om te lewe, was amper onuithoudbaar. Want die mens wat God geskep het as sy verteenwoordiger was té...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Dinsdag, 27 September, 2022 | Artikels, Kerk in die wêreld
Die meeste gemeentes en lidmate aanvaar deesdae dat daar predikante is wat beroep kan word. Daar was immers die afgelope halfeeu baie predikante, ja, op ’n tyd selfs ’n surplus predikante, sodat matrikulante huiwerig was om teologie te gaan studeer weens die min...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Maandag, 26 September, 2022 | Menings
Koningin Elizabeth die Tweede is met swier en skouspel soos niemand die Britte dit kan nadoen nie, ter ruste gelê. Gepas dalk, want in die wêreld van wêreldse mag en menslike politiek was daar min ander wat dié luister kon verdien. Tog het dié Engelse vrou se eie...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Maandag, 19 September, 2022 | Artikels, Bybelse argeologie
Die Rosettasteen word beskou as een van die belangrikste artefakte wat nóg ontdek is om die skrifstelsel van Egiptiese hiërogliewe te ontsyfer. Dié steen is op 15 Julie 1799 tydens Napoleon Bonaparte se veldtog in Egipte deur die Franse ingenieur Pierre Francois...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Maandag, 5 September, 2022 | Artikels, Bybelse argeologie
In Rome, Italië, het die oorblyfsels van ’n ou brug uit die tyd van keiser Nero skielik in Junie 2022 bo die watervlak van die Tiberrivier begin uitsteek as gevolg van die droogte wat die land beleef het. Navorsers wat die oorblyfsels van die brug ondersoek het, meen...
by Antoinette van Rensburg (Gemeente Pretoria Noorderlig) | Dinsdag, 23 Augustus, 2022 | Artikels, Vrouebediening
Soos gewoonlik, is ek weer op punt nommer 99.99999. Ja, mense, ek kan myself in sirkels draai. Dit wil voorkom asof ek niks kan doen of bereik indien dit nie met ’n adrenalien-opwelling is nie. Ek het ook nogal gewonder of dit dalk ’n teken is van ons moderne tyd… Ons...