by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Woensdag, 26 Junie, 2019 | Menings
Sit ek en twee pastore toe by die Lapa aan’t filosofeer, met koek en boeretroos vir ontbyt. Gewoonlik is ons ’n hele spannetjie leraars, want in die Laeveld groei alles, selfs die kerk; helaas, nie in grootte nie, maar in verskeidenheid. Ons is ’n ekumeniese paradys...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Maandag, 24 Junie, 2019 | Artikels, Jeugbediening
Geen mens kan vir lang tye klaarkom sonder basiese hulpmiddels soos water, kos en behoorlike skuiling teen wind en weer nie. Karyn Hall skryf in Psychology Today (24 Maart 2014) dat om tuis te voel (a sense of belonging, soos sy dit stel), vir ’n mens net so belangrik...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Maandag, 10 Junie, 2019 | Artikels, Barmhartigheid
Kerk-wees en barmhartig-wees loop hand aan hand. Die geloof in Christus word prakties uitgeleef in gelowiges se roeping om barmhartig te wees. Die oproep om na die weerloses in die sosiale gemeenskap om te sien, word reeds in die Ou Testament gemotiveer. Verskeie...