Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
’n Tuiste

’n Tuiste

by Dr Gafie van Wyk (Kaapstad) | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9

By die doopvont moes die predikant my seker aanspreek as Gabriël Michael Johannes. Dié name is waarskynlik uit die Bybel ontleen waar dit gesante van God benoem. In my geval gaan die name terug na my oupa aan moederskant – ’n man wat in die Tweede Vryheidsoorlog teen...

Onopgeloste stres kan jou leierskap beïnvloed

by Dr Johan Bester (Pretoria Noorderlig/SGB) | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9

Sedert Maart 2020 beleef alle predikante en geestelike leiers ongekende uitdagings in hul leierskap en bediening. Elke leier raak in hierdie ongekende tyd oorweldig, want die druk wat ons in die bediening beleef, is werklik en seisoene van stres sal plaasvind. Daarom...
Hoop en heling

Hoop en heling

by Oudl Dries le Roux (Kommissie van die AKV/Welstandskomitee vir Predikante) | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9

Lidmate hoor die afgelope tyd dikwels dat ons in uitdagende tye in ’n gebroke wêreld leef – dit het al feitlik soos ’n refrein geword. Tye wat siektetoestande van minder of meer ernstige aard tot gevolg kan hê. Ons ken almal daardie dae wat in die volksmond bekend...
Uit die Woord

Uit die Woord

by Redaksie | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9

Want ek was bang… Hulle het gehoor hoe die Here God in die tuin wandel teen die tyd dat die aandwind opkom, en die mens en sy vrou het vir die Here God weggekruip tussen die bome van die tuin. Maar die Here God het na die mens geroep en vir hom gevra: “Waar is...
Waar is jy?

Waar is jy?

by Ds Riaan Botha (Lydenburg) | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9

…die Here God het na die mens geroep en vir hom gevra: “Waar is jy?” (Genesis 3: 9, AFR1983) Lees Genesis 3: 8-9  Aan die einde van die ou jaar en die begin van die nuwe is dit by baie ’n tyd om te besin oor die verbygegane en te hoop op iets beter. Dan wonder...
Hou moed, God kyk uit vir ons

Hou moed, God kyk uit vir ons

by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9

Ons was Oujaarsdag met vakansie by Swartvlei, by Sedgefield. My woonwastaanplek is direk langs die gemeenskapsaaltjie waar die kampeerders op Oujaar so ’n bietjie ritmies beweeg. Die gebruik by Swartvlei is dat daar net tot 23:00 gedans word, dan word die bankies in...
Jý kies hoe jy belê vir jou toekoms

Jý kies hoe jy belê vir jou toekoms

by Prof Yolanda Dreyer (Emerituspredikant / Nederlandssprekende Gemeente) | Maandag, 31 Januarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9

Afgetree. Die laaste keer salaris gekry. Wat gaan jy dóén? wil almal weet. Voorlopig niks veel anders nie – net ’n bietjie minder hiervan en ’n bietjie meer daarvan. Die uitdaging van hierdie tyd lê vir my eerder in die geldsake. Die verandering van ’n lewenstyl van...
Stoepstories: My beste Kersgeskenk

Stoepstories: My beste Kersgeskenk

by Oupa Stoep | Maandag, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8

Egte Elphie van Eerstelingsfontein vra: Beste Oupa Stoep, ek wonder: As Oupa enige geskenk vir Kersfees sou kon kies, wat sou Oupa graag wil hê? Beste Elphie, Oupa het inderdaad iets wat hy erg begeer om as geskenk te ontvang, maar iemand slim soos ’n Elon Musk of ’n...

Professor verwerf tweede doktorsgraad

by Redaksie | Maandag, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8

Prof Ananda Geyser-Fouché van die Universiteit van Pretoria het ’n tweede PhD-graad verwerf, dié keer in Semitiese Tale. Die titel van haar proefskrif is The Ideological Necessity for the Transformation of the Lady Metaphors in Judaic Wisdom Literature. In die...
NHKA en UP onderteken nuwe ooreenkoms

NHKA en UP onderteken nuwe ooreenkoms

by Redaksie | Maandag, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8

Op Dinsdag 2 November 2021 het die NHKA en die Universiteit van Pretoria ’n nuwe ooreenkoms onderteken oor die voortgesette teologiese opleiding van die Kerk se predikante. Die NHKA se vennootskap met UP het reeds in 1917 begin toe die Fakulteit Teologie by die...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons