by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Dinsdag, 30 Augustus, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5
Gedurende Julie vanjaar is inventaris opgestel van die inhoud van die NHKA se SP Engelbrecht-museum. Dit is ’n proses wat met groot noukeurigheid en sorg uitgevoer moet word. So bewaar ons immers wat aan ons toevertrou is. Ek, my vrou Janeke, en my dogters Madeli en...
by Dr Gerhard Lindeque (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) | Dinsdag, 30 Augustus, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5
Bybelvertaling was nog altyd ’n saak waarmee die Hervormde Kerk groot erns gemaak het. By die 73ste Algemene Kerkvergadering gaan ons die geleentheid kry om oor nog ’n vertaling van die Bybel in Afrikaans, naamlik die 2020-vertaling, te besin. Aangesien die Kerk nog...
by Dr Hein Delport (Hoof: HTK) | Dinsdag, 30 Augustus, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5
Dr Hein Delport het ’n tweede PhD-graad aan die begin van 2022 behaal. Die titel van sy proefskrif was ’n Basisteorie vir ’n homiletiese beweging. Vir sy studie het hy gesteun op prof Theuns Dreyer se basisteorie vir prediking in die NHKA. Dr Delport vertel hier meer...
by Redaksie | Dinsdag, 30 Augustus, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5
In Maart 2020, toe die regering grendeltyd aangekondig het, moes almal, ook die Kerk, nuut en anders begin dink: hoe om voort te gaan met ons roeping, positief te bly, en eenvoudig die moeilike tyd deur te sien. Onlangs het ons gevra dat gemeentes met ons moet deel...
by Dr Chris le Roux (Emeritus/Stellenbosch) | Dinsdag, 30 Augustus, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5
Ons vier ’n halfeeu van genade! Dit was die voorstel van een van die lede van ons Feeskomitee toe ons die bewoording van ons spesiale etiketwyn moes finaliseer. Op 22 Julie 2022 was Stellenbosch 50 jaar oud en vir ons was dit voorwaar ’n halfeeu van genade wat ons...
by Redaksie | Dinsdag, 30 Augustus, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5
Ons kniel hier voor U neer Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: Hy wat in die gestalte van God was, het sy bestaan op Godgelyke wyse nie beskou as iets waaraan Hy Hom moes vasklem nie, maar Hy het Homself verneder deur die...
by Ds Fanie Willers (Beroepafwagtend) | Dinsdag, 30 Augustus, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5
Lees Filippense 2: 5-11 Die Griekse woord vir aanbidding is proskuneō. Dit word vertaal as “om in nederigheid te kniel, om jouself in nederigheid te verlaag, om aan iemand anders oor te gee, om eerbied te betoon”. Toe Jesus Homself verneder het deur die gestalte van...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Dinsdag, 30 Augustus, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5
Wanneer jy deur die dood gekonfronteer word, kry die lewe nuwe betekenis. Dit is wat ek weer die afgelope tyd geleer het. Almal van ons vrees die dag wanneer ons iemand in ons nabye vriendekring aan die dood moet afstaan. Wanneer dit gebeur, leef ’n mens in die...
by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Dinsdag, 30 Augustus, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5
Die 73ste Algemene Kerkvergadering van die NHKA vind vanjaar van Sondag 2 Oktober tot Donderdag 6 Oktober plaas. Hierdie vergaderings bied ’n besondere geleentheid vir die predikante van die Kerk om bymekaar te kom, en die besluite wat deur die afgevaardigdes geneem...
by Oupa Stoep | Donderdag, 21 Julie, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer
Ongeduldige Odette van Ogies skryf: Beste Oupa Stoep, help asseblief! Ek het ’n tydelike werkie gekry by die plaaslike tehuis vir bejaardes en die oumense maak my mal! Hulle vertel dieselfde stories oor en oor en oor! Ek kon dit nog vir ’n dag of twee uitstaan, maar...