by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | April 2019 Jaargang 112, Nommer 1
Dr Johan van Staden ’n Volbank van die hooggeregshof in Pretoria het op 8 Maart ’n eenparige uitspraak gelewer ten gunste van Laurie Gaum en drie ander (wat ’n groep van 11 lidmate verteenwoordig) teen die NG Kerk. Om kommentaar in Die Hervormer te lewer op ’n ander...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | April 2019 Jaargang 112, Nommer 1
Ds Etienne Fourie Na aanleiding van die onlangse kontroversie oor ’n profeet wat hier in Suid-Afrika kwansuis iemand uit die dood opgewek het, is dit seker nie onbillik nie dat mense begin vra: Wat is nou eintlik die ware kerk? Hoe weet ’n mens of iemand ’n...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | April 2019 Jaargang 112, Nommer 1
Ds Anna-Marie Kloppers, Rustenburg Jac van Belkum Dit het gebeur sodat die uitspraak van die profeet vervul sou word: Sê vir Sion: Kyk, jou Koning kom na jou toe; Hy is nederig en Hy ry op ’n donkie, op die vul van ’n pakdier. (Matteus 21: 4) Lees in die Ou Testament...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | April 2019 Jaargang 112, Nommer 1
Ds Willem Sauer Ek sit saam met die ma van ’n tienerseun wat kanker het. Hoe hard, banaal klink dit nie, wat kanker het… Hy ly al vir langer as ’n dekade aan die siekte. Vir langer as ’n dekade word hulle permanent gekonfronteer deur die werklikheid van kanker. Ek sit...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | April 2019 Jaargang 112, Nommer 1
Dr Gerhard Nel Wanneer ons die woord paasfees hoor, roep dit veral beelde van die lyding van ons Here, in besonder die kruisiging, op. Daarom gaan die oordenking van die Paasgebeure ook dikwels met ’n gevoel van somberheid gepaard omdat ons baie bewus is van die...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | Junie 2019 Jaargang 112, Nommer 3
Oupa Stoep ’n Kerkraadslid vra Oupa Stoep hoekom die dominee ook bid net voor hy op die kansel klim as die kerkraad enkele sekondes vantevore in die konsistorie ook gebid het vir die verkondiging in die erediens daardie Sondag. Oupa Stoep was gestonk vir ’n antwoord,...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | Junie 2019 Jaargang 112, Nommer 3
Dr Elritia le Roux Gemeente Roossenekal se eeufeesviering (stigtingsdatum 3 Mei 1919) het op Sondag 19 Mei met ’n erediens en Nagmaal plaasgevind. Dr Elritia le Roux vertel meer. Sedert my aankoms in die ring van Middelburg was die Nederduitsch Hervormde Gemeente...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | Junie 2019 Jaargang 112, Nommer 3
Ds Danie Taljard Bestuurs- en leierskapsafrigting word in die besigheidswêreld gebruik om leiers se potensiaal te ontsluit en prestasie te verbeter. Dit is ’n metode van leer wat mense ontwikkel en met gereedskap toerus om aktief doelwitte te bereik. Wat gebeur...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | Junie 2019 Jaargang 112, Nommer 3
Prof Wim Dreyer Die geskiedenis van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika begin by 1824. Deur die loop van 2024 kan die Hervormde Kerk twee eeue van kerkwees in Afrika herdenk. In hierdie aflewering kyk ons na die verdeeldheid in kerk en staat. Van der Hoff se...
by NHKA | Sondag, 2 Junie, 2019 | Junie 2019 Jaargang 112, Nommer 3
Ds Kobus Pienaar Die Bybel is vol reisverhale. Ons verneem byvoorbeeld van die aartsvaders se reise agter God se beloftes aan, die volk Israel se woestyntog, later die swerftogte van die ballinge, en dan is daar nog die pelgrimstogte. In die Nuwe Testament ontmoet ons...