Julle is my getuies

Ds Frans Ras, Windhoek … julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld. (Handelinge 1: 8) Lees Handelinge 2: 1-13 Dit was...

Uit die Woord

Die Heilige Gees Só sal dit in die laaste dae wees, sê God: Ek sal my Gees uitstort op alle mense: julle seuns en julle dogters sal as profete optree; julle jongmense sal gesigte sien; julle oumense sal drome droom. Ja, op my dienaars en my dienaresse sal Ek in...

Stille barmhartigheid

Dit het my al baie laat wonder. Ek dink hierdie saak is soos die spreekwoordelike vraag oor die hoender en die eier: Wat is eerste? Ons as gelowiges weet tog dat liefde en deernis nie moontlik is as God nie teenwoordig is nie, want liefde en deernis, sonder God, is...

Stoepstories: Die wit strikdas…

Foto byskryf Geen Lang jare gelede, toe Oupa Stoep nog Nefie Stoep was, het hy gedien as diaken in die kerkraad van Gemeente Philadelphia. Een Sondag het wyle prof Piet van der Merwe op sy kenmerkende droë en formele manier die kerkraad daaraan herinner dat die...

Leierskapsafrigting en predikante

Ds Danie Taljard het die graad MPhil in Bestuursafrigting met die titel The influence of coaching on clergy who manage their own congregations aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. Hy vra hier of predikante wel bestuurs- en leierskapsafrigting moet kry. Kort...

Hoe lees ons die Bybel?

Vir gelowiges in die Christelike tradisie is die Bybel baie belangrik. Dit behoort ook so te wees, omdat die Bybel vir ons die bron is wat ons vertel wie en wat die God is in wie ons glo. Die Bybel is verder ook die bron wat ons lees wanneer ons wil weet hoe ons in...