Duur medisyne
Dit is Februarie van die nuwe jaar, en ons is almal siek. Nee, daar is nie ’n nuwe pandemie nie, dit het niks met Covid uit te waai nie. Ons is aan die begin van elke jaar só siek. Want ons kan weer medisyne bekostig, ons mediesefondsvoordele het weer ingeskop. Rory...
Vreugde
Op verskillende plekke in die Bybel lees ons van...
Nuutskepping in musiek en poësie
Voor alle tye, voor elke begin is ’n woord...
Geloof vóór bang
As dit gaan soos dit nou gaan, het die oumense...
Artikels
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Wat is vandag belangrik?
Saterdag 9 Mei – Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind
Psalm 91: 1-16 Daar is tye in ons lewens wat ons onveilig voel en bang is, veral wanneer ons in die nood is. Dit is ’n werklikheid dat ons ook daagliks met die bose en die kwaad in aanraking kom. Ons besef ons het veiligheid en beskerming nodig. Ons stryd is selfs teen bose geeste in die lug (Ef 6: 12). Die digter sê dat daar bedags en snags gevaar is. Dit is sy ervaring dat daar aanvalle, plae...









