Die Hervormer
Januarie/Februarie 2025 | Jaargang 117 | Nommer 8
Maak jou deure oop
Ons is Desembermaand op pad Weskus toe. Ons volg die N12-roete na ons bestemming en die uitgestrekte Karoo-landskap flits verby.
Om te verdra of nie te verdra nie
Hoe weet jy iemand was voorheen ’n gelowige, maar is nou ’n ateïs? Hulle sê vir jou – o, hulle sê vir jou!
13-01-2025
Meer as 12 000 geboue is in die Los Angeles-brande vernietig. In ses dae sterf 24 mense. 92 000 Mense moes hul huise verlaat om waarskynlik nooit weer terug te gaan nie.
Uit die Woord
God is met jou
Die rol van die kerk te midde van oorlog in die Midde-Ooste
Die Midde-Ooste en konflik is sinoniem. Die situasie in die Midde-Ooste is op ’n mespunt sedert die begin van die Israeli-Palestynse konflik.
Ontmoet die HTK se finalejaarstudente
Ons is bevoorreg om sewe finalejaarstudente te hê wat daarna kan uitsien om op 4 September 2025 gelegitimeer te word. As die datum in September jou onkant gevang het, is jy heeltemal reg.
Legitimasie 2024
Op 7 November 2024 is vier studente toegelaat tot die evangeliebediening.
Stiemens se portret ontdek in die Museum (Deel 2)
In die vorige uitgawe het ons die onbekende man in die ronde raam in die Museum leer ken as die skoolmeester Hendrik Stiemens.
Ontmoet ons nuwe joernalis
Prop Iwana Hartmann het op Vrydag 1 November 2024 as joernalis by die Sinodale Dienssentrum diens aanvaar.
Afsterwe van predikante
Sedert November 2024 het die NHKA twee predikante aan die dood afgestaan.