Vrydag 28 Augustus – As ’n gelowige eerlik kyk na die geleenthede wat God gee…
Openbaring 3: 7-13Die stad Filadelfia was klein, nie bekend vir politieke invloed of militêre mag nie, maar vir sy ligging op ’n strategiese pad en sy volgehoue stryd teen aardbewings. Te midde van hierdie broosheid, leef ’n klein gemeente aan wie...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Vrydag 28 Augustus – As ’n gelowige eerlik kyk na die geleenthede wat God gee…
Openbaring 3: 7-13Die stad Filadelfia was klein, nie bekend vir politieke invloed of militêre mag nie, maar vir sy ligging op ’n strategiese pad en...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Vermelding: Algemene Kerkvergadering
Die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) het tydens die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) op 9 Oktober 2025 die saak van teologiese opleiding ter tafel gelê. Tydens die 73ste AKV in...
Hoe Bybels is die “wegraping” (“rapture”)? 1 Tessalonisense 4: 13-17 in konteks – Deel 2
Deel 1 het die historiese ontwikkeling van die wegraping kortliks bespreek. Hierdie verstaan van die eindtyd neem die tekste van die Bybel as ’n goddelike legkaart wat aanmekaargesit moet word....
Nuus vanuit die AKV
Verkiesings en ander nuusDit is met groot trots dat die Kerk bekend maak dat Ds L (Leon) Geel (sr) tydens die 74ste Algemene Kerkvergadering as voorsitter van die Kommissie van die AKV verkies is....
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Al die blomme van môre lê in die sade wat vandag geplant word…
Die rooi papawerblom as simbool van herinnering en hoop het begin by ’n gedig wat geskryf is deur luitenant-kolonel John McCrae. Hy was ’n Kanadese dokter wat in die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen...
Laat jul kersies helder skyn…
Ek het besluit om hierdie jaar elke week net een kas, laai of rak uit te sorteer en reg te pak. Ek kom vandag af op al my kersmaakapparaat wat steeds sorgvuldig weggebêre staan jare na ons...
Voluit kerk van Jesus Christus
Nee, ’n appèl sal nie die NHKA help om eenheid te koester en te bewaar nie. Die eenheid van die NHKA, van die kerk en liggaam van Christus wat die NHKA insluit, word nie gekonstitueer deur en berus...
Vergewe, want vergifnis bring lewe
Doen jouself ’n guns en gaan kyk die fliek Unbroken, of lees die boek as jy nog nie het nie. Louis Zamperini, ’n Amerikaanse Olimpiese baanrekordatleet, oorleef ’n vliegtuigongeluk in die Tweede...
Is Jesus se laaste Pasga bo die graf van Dawid gevier?
Een van die gewilde plekke in ou Jerusalem wat as ’n toeriste-attraksie voorgestel word, is ’n tweeverdiepinggebou wat bo-op die tempelberg aan die suidwestelike kant van Sionsberg opgerig is. Die...
Moeder Vink
In ons dorpstuin staan teen alle verwagtinge in ’n pragtige sterkgroeiende doringboom. In ons tuin, in ons pragtige soetdoringboom, is ’n geel mannetjievink al vir die afgelope maand besig om nes te...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















