Saterdag 22 Augustus – My wapens van geloof
Efesiërs 6: 14-17Gister se nadenke oor hoe ons eie lewe en ons gemeente se lewe moet lyk, het die vraag by ons gelaat of ons passievol is oor die verkondiging en oorvertel van ons redding vir ander mense. Maar die oorvertel word baie kere deur...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Saterdag 22 Augustus – My wapens van geloof
Efesiërs 6: 14-17Gister se nadenke oor hoe ons eie lewe en ons gemeente se lewe moet lyk, het die vraag by ons gelaat of ons passievol is oor die...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Helde van gister én vandag!
’n Groepie kinders het ’n ouetehuis besoek, en aan die einde van die besoek wou een van die inwoners weet of hulle enige vrae het. Ja, het ’n dogtertjie geantwoord, Hoe oud is oom? 98, het die oom...
Geseënd om ’n vrou te wees
The fact that I am a woman does not make me a different kind of Christian, but the fact that I am a Christian makes me a different kind of woman. Hierdie is die woorde van die bekende...
“Die Bybel sê…”
In een van my teologieklasse het ’n professor ons uitgedaag op ’n manier wat ek nooit sal vergeet nie. Ek onthou hoe hy ons gevra het om hom van ons geloof te oortuig sonder om enigsins na die Bybel...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Lewe die Liefde
Lewe die Liefde ... die tema van die NHSV die afgelope 18 maande. Ek wil begin deur te vra: Wat is Liefde? Ek haal die volgende aan uit ds Pieter le Roux se preek van Sondag 23 Mei 2021: Liefde is...
Die tyd het aangebreek…
Ek sit hier en dink aan tyd, want ons het vroeër vandag as ’n Bybelstudiegroep in Markus 1: 15 gelees. Hy het gesê: “Die tyd het aangebreek, en die koninkryk van God het naby gekom. Bekeer julle en...
Liefde oorwin alles, ook die dood
Daar is ’n ou Franse liefdesliedjie met die naam Ne me quitte pas – Moenie weggaan nie. Die liedjie verwoord iets van die hartseer van afskeid neem van iemand vir wie jy lief is. Daarom sê die...
Eerder tuis werk, of op kantoor?
In Maart 2020 gebeur die onvoorsiene in Suid-Afrika, en die meeste werkplekke sluit hul kantore en stuur hul werknemers huis toe. Wonderlik! juig baie. Minder petroluitgawes, ontslae van stresvolle...
Jy skuld my!
Die lawwe verhaal word vertel van Paddy Corcoran se vrou. Paddy Corcoran se vrou was jare lank siek. Sy was bedlêend en het allerhande medisyne probeer. Paddy was al raadop. Toe, eendag, kom ’n...
As al ons dae “genommer” is – hoekom hou ons aan met tel?
Hierdie woorde is ’n direkte vertaling uit Engels van die lirieke van een my gunsteling-popgroepe. Dit val dalk effens swaar op die Afrikaanse oor. Die titel is ’n woordspel met “nommers” en “tel”...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















